{"id":1199,"date":"2007-12-19T13:09:02","date_gmt":"2007-12-19T13:09:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1199"},"modified":"2007-12-19T13:09:02","modified_gmt":"2007-12-19T13:09:02","slug":"zuma-kan-verbeter-op-die-huidige","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1199","title":{"rendered":"Zuma kan verbeter op die huidige"},"content":{"rendered":"<div class=\"moz-text-html\">\n<div align=\"justify\">\n<p><font face=\"Arial\" size=\"2\">Sedert die dae van Jan Smuts wat meer tee gedrink het by die Koningin van Engeland as haar eie man het onse Thabo sy voete onder menige tafel ingedruk. Ek is bevrees dat dit nie genoeg onder sekere Suid-Afrikaanse burgers s&#39;n was nie. Sy ewige soeke na vrede in Afrikalande&nbsp;is verbysterend. D&iacute;t, terwyl die vure van &#39;n burgeroorlog in ons eie land&nbsp;lustig brand.&nbsp;In watter land word meer burgers deur hulle eie vermink en vermoor as juis hier? Dan is daar Mbeki se hantering van die wapenskandaal waarvan die stof maar steeds nie wil gaan l&ecirc; nie. Hoop hy om dit aan die volgende president en sy kabinet oor te laat? Dan praat ons nie van die koue aanslag van VIGS wat hy in &#39;n oomblik van onkunde, of dalk oorgretigheid,&nbsp;totaal ontken het tot vermaak van talle en afsku van menseregteaktiviste dwarsoor die wydte van hierdie planeet nie. Sy inmenging in die Mantokwessie het die tipe van modder op die gesig gelaat wat nog lank daar gaan wees en tot menige bespreking gaan lei. Die mees onlangse inmenging wat tot die ontslag van Pikoli gelei het, spreek van self. Laat mens wonder hoe baie blapse kan een mens maak voordat hy struikel. Waar staan hy werklik ten opsigte van die Selebikwessie en alles rondom hierdie duistere saak?<\/font><\/p>\n<\/div>\n<div><font face=\"Arial\" size=\"2\">Nee wat, ons is nie verbaas nie en ek glo baie s&ecirc; dankie vir almal wat vir Zuma gestem het. Zuma word deur talle&nbsp;vir sy kateleskapades onthou maar steeds wonder ek hoe baie daar vanaf sekere magsgroepe ingemeng is om hom te diskrediteer. Sy verhouding met Shaik en sekere transaksies gedurende die tydperk word steeds bevraagteken. Indien Zuma nooit &#39;n kans kry in &#39;n hof nie is die tyd nou om sy naam skoon te kry en die kiesers daar buite vir eens en vir altyd die waarheid te vertel. Zuma is defnitief die volgende Staatspresident, of ons nou daarvan hou of nie. Of hy noodwendig &#39;n beter president gaan wees moet gesien word maar ek glo stellig hy kan baie maklik verbeter op die huidige&#8230;<br \/><\/font><\/div>\n<div><font face=\"Arial\" size=\"2\">Geluk, Jacob!<\/font><\/div>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0431\u0430\u043d\u0435 \u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Ek kan nou nie s&ecirc; dat ek vasgenael voor die televisie gesit het om die Zuma\/Mbeki-debakel se uitslag te kyk nie maar ek het dit tog gevolg. Nie dat die uitslag, asook die grootte van die meerderheid my verbaas het nie. Ek, soos baie ander het d&iacute;t verwag.&nbsp;Nie dat ons enigsins in &#39;n kristalbal gekyk het&nbsp;of enige dolosse gegooi en vir krag van die voorvaders gevra het nie. As &#39;n president gedurig iewers in die buiteland uithang soos &#39;n wafferse ambassadeur kan mens verwag dat sy aansien en populariteit sal taan. &#39;n Man wat gedurig op &#39;n sakebesoek iewers is kan verwag dat sy vrou kan afsydig raak, sy hond hom dalk mag byt en sy kinders hom &quot;Oom&quot; kan begin noem. Ja, Onse Neef Thabo het gesneuwel en soos die Engelse altyd s&ecirc;: &quot;He had it coming.&quot;<\/font><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,1138],"class_list":["post-1199","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-zuma-kan-verbeter-op-die-huidige"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1199","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1199"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1199\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1199"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1199"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1199"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}