{"id":11969,"date":"2012-02-22T07:00:24","date_gmt":"2012-02-22T07:00:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11969"},"modified":"2012-02-22T07:00:24","modified_gmt":"2012-02-22T07:00:24","slug":"net-konfederasie-kan-volksoorlewing-waarborg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11969","title":{"rendered":"Net konfederasie kan volksoorlewing waarborg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Met Suid-Afrika se diversiteit kan enige volk in die land sy identiteit verloor as hy nie volle politieke mag verkry nie. Ongelukkig bestaan ons land uit amper 12&nbsp; volksgroeperinge soos bv. Xhosas, Zoeloes, Tswanas , Afrikaners , Kleurlinge ens.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste teken wanneer &#8216;n volk sy identiteit verloor, is wanneer sy taal begin uitsterf. Hoeveel van die Bantoetale word nog r\u00earig voltyds gepraat? Baie min. Dit is wanneer &#8216;n regering soos die ANC nie omgee oor taal en kultuur van volke nie. Onder die ANC-regering het ons gesien hoe tale besig is om agteruit te gaan weens die verengelsing van alle sektore in Suid-Afrika. Die ANC het byna geen respek vir kulturele gemeenskappe in Suid-Afrika nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe kan ons hierdie situasie moontlik red? Volke kort volle politieke mag oor sy eie sake.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Watter tipe regeringsvorm kan ons gebruik , waar die diversiteit behoue bly en waar volke volle politieke mag het? &#8216;n Konfederale stelsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat is &#8216;n konfederale stelsel? Elke volk word &#8216;n lidstaat van die Suid-Afrikaanse Konfederasie, waar hy oor sy gebied regeer, waar hy permanent gevestig is en die meerderheid uitmaak. Die regeringstelsel word op die oomblik gevolg in Spanje en Belgi\u00eb. In Belgi\u00eb is daar drie volke wat elk sy outonomie het, maar deel vorm  van &#8216;n Federasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Persone wat histories nie deel is van &#8216;n bepaalde gebied binne die lidstaat nie,  kan aanbly in die lidland maar moet die Taal en Kultuur van die daardie spesifiekeVolk aanvaar en uitlewe in di\u00e9 lidstaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 vorm van regering gaan die diversiteit van ons land beskerm en so ook elke volk se identiteit.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/shokin-uvolil-prokurora-xarkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met Suid-Afrika se diversiteit kan enige volk in die land sy identiteit verloor as hy nie volle politieke mag verkry nie. Ongelukkig bestaan ons land uit amper 12&nbsp; volksgroeperinge soos bv. Xhosas, Zoeloes, Tswanas , Afrikaners , Kleurlinge ens. Die eerste teken wanneer &#8216;n volk sy identiteit verloor, is wanneer sy taal begin uitsterf. Hoeveel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11969\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Net konfederasie kan volksoorlewing waarborg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11969","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11969","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11969"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11969\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11969"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11969"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11969"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}