{"id":11961,"date":"2012-02-21T06:24:53","date_gmt":"2012-02-21T06:24:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11961"},"modified":"2012-02-21T06:24:53","modified_gmt":"2012-02-21T06:24:53","slug":"mulder-wis-nie-van-khoi-volksmoord-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11961","title":{"rendered":"Mulder wis nie van &#8216;Khoi-volksmoord&#8217; nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Om die kwessie van grondhervorming van die regering se agenda af te skuif, sal wees om die ANC se geskiedenis te verraai, het die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, Maandag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Transformasie moet &#8216;n voortdurende onderwerp wees, aangesien dit van historiese belang vir die bevrydingsbeweging is, het hy in Johannesburg ges\u00ea by die bekendstelling van die boek &#8220;Eenheid in Diversiteit: 100 jaar van ANC-leierskap&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die dialoog moet voortduur. Dit gebeur en dit vat elke dag vlam.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kwessie moet nie net deur &#8216;n &#8220;monopolie van afdelings in die samelewing&#8221; aangeroer word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe het ges\u00ea die party se jaar lange vieringe van 100 jaar se bestaan het Suid-Afrikaners gehelp om &#8220;weer in dialoog te tree&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die leier van die VF+, Pieter Mulder, probeer die geskiedenis herskryf. Mulder het verlede week in die Parlement ges\u00ea swart &#8220;Bantoe-sprekende&#8221; mense het geen historiese reg tot 40 persent van die land se grond nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Mantashe is die eerste oorlog van weerstand in 1659 deur die Khoi- en San-mense geveg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy (Mulder) glo die volksmoord wat daarop gevolg het, het daartoe gelei dat daar geen Koi- en San-mense oor was nie&#8230; hy glo daar was geen mense oor nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe het die belangrikheid van die ANC se honderd jaar bestaansvieringe se rol in die heropvoeding van Suid-Afrikaners beklemtoon. Hy het ges\u00ea &#8220;&#8216;n land wat nie sy geskiedenis ken nie, is soos &#8216;n boom wat nie vrugte dra nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het vorige ANC-leiers geprys daarvoor dat hulle die belang van opvoeding vir swartmense gevestig het deur die stigting van opvoedingsinstellings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het &#8216;n rol daarin gespeel om Afrikane van intellektuele kapasiteit te voorsien. Ek kan dit sien en voel in die geskiedenis van die ANC.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het mense gevra om die boek, wat R250 per kopie kos, aan te skaf, aangesien dit &#8216;n belangrike &#8220;historiese instrument&#8221; is. Mathews Phosa, ANC-tesourier, het verlede maand die eerste kopie aan oudpres. Nelson Mandela oorhandig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om die kwessie van grondhervorming van die regering se agenda af te skuif, sal wees om die ANC se geskiedenis te verraai, het die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, Maandag ges\u00ea. Transformasie moet &#8216;n voortdurende onderwerp wees, aangesien dit van historiese belang vir die bevrydingsbeweging is, het hy in Johannesburg ges\u00ea by die bekendstelling van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11961\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mulder wis nie van &#8216;Khoi-volksmoord&#8217; nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11961","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11961","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11961"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11961\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11961"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11961"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11961"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}