{"id":11947,"date":"2012-02-20T05:15:20","date_gmt":"2012-02-20T05:15:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11947"},"modified":"2012-02-20T05:15:20","modified_gmt":"2012-02-20T05:15:20","slug":"geweld-en-xenofobie-teister-rustenburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11947","title":{"rendered":"Geweld en xenofobie teister Rustenburg"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Tussen 350 en 400 mense is in hegtenis geneem in verband met &#8216;n onwettige staking deur mynwerkers wat die afgelope week gewelddadig geraak het, het die polisie Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens brig. Thulani Ngubane word hulle aangekla van opsetlike saakbeskadiging, diefstal, onwettige byeenkomste, openbare geweld en die besit van gesteelde goedere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Plaaslike ondernemings wat aan buitelanders behoort is Donderdag en Vrydag in Freedom Park geplunder. Ongeveer 38 winkels is deur di\u00e9 geweld geraak, het Ngubane ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ontken dat die aanvalle xenofobies van aard was en het ges\u00ea ondernemings, eerder as die buitelanders, is in die geweld geteiken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongeveer 100 mense, waarvan die meeste Somali\u00ebrs en Ethiopi\u00ebrs is, is weens die geweld verplaas en woon by vriende in &#8216;n nabygele\u00eb township, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die township was oor die naweek stil toe mynwerkers huis toe gekeer het, maar die geweld kan weer Maandag uitbreek, het Ngubane ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die mense wat verantwoordelik hiervoor is, moet dit staak. Dit is al waarvoor ons vra,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) het die stakers Saterdag gevra om terug te keer werk toe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die NUM is verbind tot &#8216;n vreedsame oplossing by [Impala Platinum] Implats en vra al sy lede en werkers in die algemeen om volgende week terug te keer werk toe, waar die kwessies aangespreek sal word,&#8221; het Lesiba Seshoka, woordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogings het Donderdag in Phokeng begin, met mynwerkers wat blykbaar mense ge\u00efntimideer en aangerand het wat werk toe wou gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het paaie wat na Freedom Park lei afgesper en klippe na motors gegooi. Hulle het ook winkels geplunder. &#8216;n Satelliet-polisiekantoor in Freedom Park is ook aan die brand gesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Seshoka het die unie Vrydagaand met die bestuur by Implats vergader in &#8216;n poging om die probleem op te los.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Implats het reeds ingestem om 17 200 werkers, wat vroe\u00ebr afgedank is nadat hulle onwettig gestaak het, weer in diens te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die NUM en Implats moet nog die verskille in bonusse wat aan mynwerkers gegee is, bespreek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/01\/prokuratura-rozsliduye-nezakonnu-rekonstrukciyu-pam-yatnika-arhitekturi-v-centri-harkova-20170504566196\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tussen 350 en 400 mense is in hegtenis geneem in verband met &#8216;n onwettige staking deur mynwerkers wat die afgelope week gewelddadig geraak het, het die polisie Sondag ges\u00ea. Volgens brig. Thulani Ngubane word hulle aangekla van opsetlike saakbeskadiging, diefstal, onwettige byeenkomste, openbare geweld en die besit van gesteelde goedere. Plaaslike ondernemings wat aan buitelanders &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11947\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geweld en xenofobie teister Rustenburg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11947","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11947","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11947"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11947\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11947"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11947"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11947"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}