{"id":11935,"date":"2012-02-17T05:50:01","date_gmt":"2012-02-17T05:50:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11935"},"modified":"2012-02-17T05:50:01","modified_gmt":"2012-02-17T05:50:01","slug":"jagters-kan-nie-die-leeus-se-geskiedenis-skryf-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11935","title":{"rendered":"&#8216;Jagters kan nie leeus se geskiedenis skryf nie&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC kan nie &#8216;n bevrydingsbeweging wees as dit nie die kwessie van grondhervorming aanpak nie, het die ANC-sekretaris-generaal Gwede Mantashe Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die grondvraag is sentraal tot die stryd. As ons dit in die ANC opper, raak sommiges ge\u00efrriteerd. Dit kan nie &#8216;n bevrydingsbeweging wees wat weier om te handel met die grondvraag nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe, wat ook die voorsitter van die SA Kommunistiese Party is, het gepraat by &#8216;n Jong Kommunistiese Liga-byeenkoms by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea grond kan nie net ge\u00ebis word sonder vergoeding nie, want ongeskoolde werkers sal nie in staat wees om suksesvol na grond te kyk nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toe die mense onteien is, het hulle ook kennis prysgegee. Die herverspreiding moet saamgaan met &#8216;n ondersteuningsmeganisme vir opkomende boere.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat historici nodig het om te fokus op die inheemse mense van Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die eerste oorlog in die land [met kolonialiste] het, wat hulle noem die &#8216;Khoisan Volksmoord&#8217;, tot gevolg gehad,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit het hulle [die Khoi en die San] laat glo hulle bestaan nie, en hulle het toe ges\u00ea dat hulle die &#8216;bruin&#8217; mense is. Hulle is die eerste inheemse volk in Afrika &#8230; hulle is &#8216;n deel van die Afrika-identiteit.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die daaropvolgende oorlo\u00eb het die Basoeto-volk in die berge gedwing as &#8216;n manier van verdediging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet die geskiedenis sien deur die o\u00eb van die leeu. Ons kan nie toelaat dat jagters die geskiedenis van die leeus skryf nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het verwys na wat die Vryheidsfront Plus-leier, Pieter Mulder, in die parlement Woensdag ges\u00ea het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mulder het ges\u00ea dat swart &#8220;Bantoe-sprekende&#8221; mense geen historiese aanspraak op 40% van die land het nie. &#8220;Swartes in die besonder het nooit in die verlede in die hele Suid-Afrika geleef nie,&#8221; het Mulder tydens die debat in die Nasionale Vergadering oor die presidentstoespraak ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe het ges\u00ea die ANC en die SAKP was beide in stryd teen verskillende kante van dieselfde &#8220;monster&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons beveg die monster tegelyk. Die ANC is in stryd teen rasse-uitbuiting en die SAKP teen ekonomiese uitbuiting.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC kan nie &#8216;n bevrydingsbeweging wees as dit nie die kwessie van grondhervorming aanpak nie, het die ANC-sekretaris-generaal Gwede Mantashe Donderdag ges\u00ea. &#8220;Die grondvraag is sentraal tot die stryd. As ons dit in die ANC opper, raak sommiges ge\u00efrriteerd. Dit kan nie &#8216;n bevrydingsbeweging wees wat weier om te handel met die grondvraag nie,&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11935\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Jagters kan nie leeus se geskiedenis skryf nie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11935","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11935","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11935"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11935\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11935"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11935"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11935"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}