{"id":11934,"date":"2012-02-17T05:35:27","date_gmt":"2012-02-17T05:35:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11934"},"modified":"2012-02-17T05:35:27","modified_gmt":"2012-02-17T05:35:27","slug":"mantashe-klap-die-sweep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11934","title":{"rendered":"Mantashe klap die sweep"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC-Jeugliga moet die besluit om sy leier, Julius Malema, te skors gehoorsaam, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sodra &#8216;n besluit deur &#8216;n ho\u00ebr liggaam geneem is, is dit bindend vir alle laer vertakkings. Of jy nou dink dit is laf of oningelig, dit is &#8216;n besluit en dit kan nie geweier word nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe, wat ook die voorsitter van die SAKP is, het gepraat by &#8216;n vergadering van die Jong Kommunisteliga by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ANC-Jeugliga wat in 1944 gestig is, verteenwoordig &#8216;n &#8220;meningsvormer&#8221; binne die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy kan nie sommer s\u00ea jy is &#8216;n meningsvormer nie, jy moet dit verdien. Die Jeugliga van 1944 het die intellektuele kapasiteit en die analitiese vaardigheid gehad om die ANC in &#8216;n spesifieke rigting te be\u00efnvloed.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die mengsel van generasies in die ANC is nie die funksie van &#8220;verjaardae&#8221; nie, maar eerder &#8216;n mens se bydrae tot die party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nie &#8216;n Jeugliga wat s\u00ea maak plek, ons het gearriveer nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy moet opkom deur die struktuur van die moeder-liggaam deur jou bydrae, nie omdat jy s\u00ea &#8216;dis nou ons beurt&#8217; nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die ANC het verskeie lede in die 60&#8217;s en 70&#8217;s geskors nadat hulle nie wou instem om nie-swart toe te laat om by die party aan te sluit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle is n\u00e1 ses jaar geskors. Mense vra, &#8216;waarom neem julle so lank om ontwrigtende lede te skors?&#8217;. Die ANC is &#8216;n olifant wat stadig beweeg&#8230; ons skors nie sommer nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr Donderdag het Ronald Lamola, adjunkpresident van die ANC-Jeulgiga, ges\u00ea Malema kan nie deur enigiemand behalwe die strukture van die liga uit sy posisie verwyder word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is slegs die interne prosesse van die ANCYL wat kan besluit om leierskap van die ANCYL te kies of te skors,&#8221; het Lamola aan verslaggewers by Luthuli-huis in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANCYL sal nooit saamstem dat sy leiers aan onregverdige behandeling blootgestel word of geskors word vir eng politieke doeleindes nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema, sy woordvoerder, Floyd Shivambu, die liga se sekretaris-generaal, Sandiso Magaqa, die tesourier-generaal, Pule Mabe, en die adjunk-sekretaris-generaal, Kenetswe Mosenogi, is in November daaraan skuldig bevind dat hulle die ANC in oneer gebring het en verdeeldheid binne die party gesaai het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-Jeugliga moet die besluit om sy leier, Julius Malema, te skors gehoorsaam, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Donderdag ges\u00ea. &#8220;Sodra &#8216;n besluit deur &#8216;n ho\u00ebr liggaam geneem is, is dit bindend vir alle laer vertakkings. Of jy nou dink dit is laf of oningelig, dit is &#8216;n besluit en dit kan nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11934\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mantashe klap die sweep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11934","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11934","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11934"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11934\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11934"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11934"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11934"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}