{"id":11932,"date":"2012-02-16T15:47:21","date_gmt":"2012-02-16T15:47:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11932"},"modified":"2012-02-16T15:47:21","modified_gmt":"2012-02-16T15:47:21","slug":"malema-bly-jeugligapresident-tot-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11932","title":{"rendered":"Malema bly Jeugligapresident tot 2014"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">ANC-jeugligapresident Julius Malema sal nie uit sy pos verwyder word deur enigiemand nie, behalwe die strukture van die liga, het sy adjunk Ronald Lamola, Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is net die interne proses van die ANCYL wat kan besluit of die leierskap van die ANC-jeugliga verkose is of nie,&#8221; het Lamola het aan verslaggewers ges\u00ea by Luthulihuis in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC-Jeugliga sal nooit saamstem dat sy leierskap onderwerp word aan onbillike en onregverdige behandeling of verban word vir eng politieke doeleindes nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Malema het verlede week by die liga se lekgotla ges\u00ea hy sal bedank as die organisasie se president, indien die strukture van die liga s\u00ea hy moet, het Sapa berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Alle leiers van plaaslike, provinsiale en nasionale uitvoerende komitees&#8230; van oor die land het die aanbod van die ANCYL-president om uit sy posisie te bedank, van die hand gewys,&#8221; het Lamola ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lamola het ges\u00ea die ANC-jeugliga se leiers sal in plek bly tot Junie 2014, as sy volgende elektiewe konferensie gehou word, want daar is geen grondwetlike basis waarop hulle verwyder kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die &#8220;vreemde tradisie&#8221; wat probeer om leiers van ligastrukture te verwyder sonder toestemming moet &#8220;in die kiem gesmoor word&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sal &#8216;n volledige ondermyning van die wil van die mense wees,&#8221; het Lamola ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema, sy woordvoerder Floyd Shivambu en liga-sekretaris-generaal Sandiso Magaqa het nie die mediakonferensie bygewoon nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle was by &#8216;n verhoor, ook by Luthulihuis, ter versagting van hul skorsings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevra of die ANC-jeugliga homself distansieer van die ANC deur die nie-nakoming van sy sanksies, het Lamola ges\u00ea dit is nie die geval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar sal nooit &#8216;n tyd wees wanneer die ANCYL sal funksioneer buite die ANC nie. Ons sal altyd &#8216;n organisasie binne die ANC bly.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ANC-jeugligapresident Julius Malema sal nie uit sy pos verwyder word deur enigiemand nie, behalwe die strukture van die liga, het sy adjunk Ronald Lamola, Donderdag ges\u00ea. &#8220;Dit is net die interne proses van die ANCYL wat kan besluit of die leierskap van die ANC-jeugliga verkose is of nie,&#8221; het Lamola het aan verslaggewers ges\u00ea by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11932\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema bly Jeugligapresident tot 2014&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11932","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11932","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11932"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11932\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11932"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11932"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11932"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}