{"id":11900,"date":"2012-02-10T07:31:42","date_gmt":"2012-02-10T07:31:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11900"},"modified":"2012-02-10T07:31:42","modified_gmt":"2012-02-10T07:31:42","slug":"historikus-diep-swart-muitery-in-oz-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11900","title":{"rendered":"Historikus diep swart muitery in Oz op"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Australiese akademikus het bewyse van &#8216;n muitery deur Afro-Amerikaanse soldate wat tydens die Tweede W\u00eareldoorlog Doer Onder gestasioneer was, opgediep wat glo aangevuur is deur rassemishandeling.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Historikus van James Cook University, Ray Holyoak, het ondersoek ingestel waarom die Verenigde State se kongreslid Lyndon B. Johnson die noorde van Queensland, en spesifiek die gemeente van Townsville, vir drie dae in 1942 besoek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vir 70 jaar was daar &#8216;n gerug in Townsville dat daar &#8216;n muitery onder Afro-Amerikaanse dienspligtiges was,&#8221; het Holyoak aan ABC Radio ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die laaste jaar en &#8216;n half het ek die prim\u00eare dokumentasie opgediep wat bewys dat dit gebeur het in 1942.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Queensland was &#8216;n belangrike ondersteuningsbasis vir soldate wat tussen 1942 en 1945 aan die Suidwes-Stille Oseaan-veldtog deelgeneem het, met vliegvelde, kampe, fabrieke asook mediese fasiliteite.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Holyoak het ges\u00ea dokumente uit die era openbaar dat lede van &#8216;n groep van 600 Afro-Amerikaanse troepe in 1942 na Townsville gestuur is om &#8216;n vliegveld te bou maar dat dit in &#8216;n beleg ge\u00ebindig het met swartes wat hulle gewere op hul wit offisiere gerig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Na &#8216;n reeks misdrywe deur twee wit Amerikaanse beamptes, was daar verskeie ringkoppe wat besluit het om die tente van die wit offisiere met masjiengeweervuur te besaai,&#8221; het hy aan die staatsuitsaaier ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die argiewe van die Queensland-polisie en die Townsville Brigade het getoon, s\u00ea Holyoak, dat een persoon dood is en dosyne ernstig beseer tydens die beleg op &#8216;n basis op die buitewyke van die stad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soldate van die VSA se 96-Ingenieurs op die basis was gedwing om die hulp van Australiese troepe in te roep, het hy aan ABC ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Holyoak het ges\u00ea die beleg het agt ure geduur waartydens die muiters masjiengewere en anti-vliegtuigwapens op tente waar hulle mede-Amerikaners gesit en drink het, leeggemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die historikus, het ges\u00ea die voorval is nooit aangemeld nie, maar hy het &#8216;n verslag wat daaroor geskryf is deur &#8216;n Amerikaanse joernalis, wat saam met die troepe was, ene Robert Sherrod, opgespoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek dink destyds is dit beslis onderdruk,&#8221; het Holyoak ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Beide die Australiese en die Amerikaanse regering sou nie wou gehad het dat die besonderhede hiervan uitlek nie. Die rasse-beleid van daardie tyd het regtig mense van kleur uitgesluit.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Holyoak is van voorneme om sy navorsing voort te sit, en is op soek na die vonnisse opgel\u00ea aan diegene wat betrokke was in die dramatiese voorval.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Australiese akademikus het bewyse van &#8216;n muitery deur Afro-Amerikaanse soldate wat tydens die Tweede W\u00eareldoorlog Doer Onder gestasioneer was, opgediep wat glo aangevuur is deur rassemishandeling. &#8216;n Historikus van James Cook University, Ray Holyoak, het ondersoek ingestel waarom die Verenigde State se kongreslid Lyndon B. Johnson die noorde van Queensland, en spesifiek die gemeente [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11900","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11900","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11900"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11900\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11900"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11900"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11900"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}