{"id":11893,"date":"2012-02-09T06:36:47","date_gmt":"2012-02-09T06:36:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11893"},"modified":"2012-02-09T06:36:47","modified_gmt":"2012-02-09T06:36:47","slug":"holomisa-jeugliga-fokus-op-ekonomiese-vryheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11893","title":{"rendered":"Holomisa, Jeugliga fokus op &#8216;ekonomiese vryheid&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die UDM-leier, Bantu Holomisa, s\u00ea Zuma en sy regering moet dapper genoeg wees om in die ekonomie in te gryp en dit nie aan die privaatsektor oor te laat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea in die lig van die huidige dreigende w\u00eareldresessie wil die UDM sien hoe gereed die Presidensie is om die ekonomie teen &#8216;n insinking te verskans en werkgeleenthede te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Holomisa is die Suid-Afrikaanse ekonomie nog steeds in die hande van &#8216;n klein minderheid, en daarom behoort werkskepping nie aan die privaatsektor oorgelaat te word nie. Hy s\u00ea die regering se ingryping in die ekonomie sal &#8216;n positiewe invloed op werkskepping h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die parlement s\u00ea ales is gereed vir vanaand. Die staatsrede sal op SABC-twee en alle Openbare radiostasies van die SAUK uitgesaai word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geskorsste president van die ANC Jeugliga, Julius Malema, sal vandag &#8216;n Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering en lekgotla van die Liga bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kan sy laaste NUK-vergadering wees. Malema en sy uitvoerende komitee sal oor die volgende vier dae in Pretoria vergader om die Liga se 12 maande plan van aksie te bespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word verwag dat die Liga met die oog op die ANC se nasionale beleidskonferensie in Junie op strategie\u00eb sal konsentreer om te verseker dat hulle program vir ekonomiese vryheid &#8216;n belangrike fokuspunt sal vorm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema sal die verrigtinge m\u00f4re-oggend open waarna adjunkpresident Kgalema Motlanthe die lekgotla sal toespreek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0431\u0438\u043e\u0433\u0440\u0430\u0444\u0438\u044f<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die UDM-leier, Bantu Holomisa, s\u00ea Zuma en sy regering moet dapper genoeg wees om in die ekonomie in te gryp en dit nie aan die privaatsektor oor te laat nie. Hy s\u00ea in die lig van die huidige dreigende w\u00eareldresessie wil die UDM sien hoe gereed die Presidensie is om die ekonomie teen &#8216;n insinking [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-11893","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11893","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11893"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11893\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11893"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11893"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11893"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}