{"id":11891,"date":"2012-02-09T06:28:19","date_gmt":"2012-02-09T06:28:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11891"},"modified":"2012-02-09T06:28:19","modified_gmt":"2012-02-09T06:28:19","slug":"hospitaalhoof-wis-van-niks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11891","title":{"rendered":"Hospitaalhoof wis van niks"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die regering sal intree om probleme in Gauteng se Chris Hani-Baragwanath Akademiese Hospitaal te help oplos, het die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, Woensdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die SAUK ges\u00ea sy departement sal help om die hospitaal se begroting in die komende finansi\u00eble jaar te bestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal nie toelaat dat hulle dit alleen doen nie &#8230; [Ons gaan ingryp, sodat die geld op noodsaaklike dinge spandeer word eerder as die dinge wat reeds vir die afgelope vyf jaar gebeur.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr Woensdag, het gesondheidswoordvoerder Fidel Hadebe, ges\u00ea ernstige probleme teister die hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is hoekom lede van die SA Nasionale Weermag &#8216;n paar weke gelede ontplooi is om te help by die hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hadebe het gereageer op berigte dat personeeltekorte en oorbevolking gelei het tot twee vermybare sterftes in die eerste twee weke van Januarie alleen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dokters berig breinskade in babas wat gebore is met suurstofnood en nie betyds behandeling ontvang het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onhigi\u00ebniese toestande in die kraamsale, insluitend maaiers in die bloeddeurweekte beddegoed, is ook aangemeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die begin van November, is die probleem vererger deur die nie-betaling van Khalipha Agency, wat addisionele verpleegsters by die hospitaal verskaf. Die agentskap is aan die einde van Desember betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hospitaal se uitvoerende hoof Johanna More het ges\u00ea sy was onbewus van hierdie gevalle, en het ontken dat hulle die gevolg van personeeltekorte is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Waar is [die dokters] wanneer hierdie babas sterf. Waar is hierdie konsultante? Hulle mors tyd by konferensies.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog een van die probleme wat die hospitaal mee te kampe het, is dat omliggende klinieke nie behoorlik funksioneer nie en mense stroom na die Chris Hani,&#8221; s\u00ea sy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide Hadebe en die Gautengse gesondheidsdepartement woordvoerder, Simon Zwane het ges\u00ea daar was &#8216;n nasionale tekort van vroedvroue.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zwane het ges\u00ea dat &#8216;n aantal van vroedvroue gewerf is, wat volgende maand sal begin werk by die hospitaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die toestande by die hospitaal sal lei tot mediese nalatigheidseise wat die gesondheidsbegroting verder kan dreineer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die provinsiale departement van gesondheid het onlangs die eerste van drie paaiemente betaal aan Prince Sibusiso Khanyi se ouers nadat hulle die saak verloor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Khanyi is deur die nalatigheid van personeel by sy geboorte in Desember 1999 met breinskade gelaat. Die hooggeregshof in Johannesburg het beveel dat R9.25 miljoen in skadevergoeding betaal moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zwane het ges\u00ea: &#8220;Daar is planne in plek wat sal verseker dat dit nie gebeur nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/lajfhak_po_dostavke_iz_kitaya_top_5_rekomendacij_dlya_biznesa\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering sal intree om probleme in Gauteng se Chris Hani-Baragwanath Akademiese Hospitaal te help oplos, het die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, Woensdag ges\u00ea. Hy het aan die SAUK ges\u00ea sy departement sal help om die hospitaal se begroting in die komende finansi\u00eble jaar te bestuur. &#8220;Ons sal nie toelaat dat hulle dit alleen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11891\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hospitaalhoof wis van niks&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11891","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11891","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11891"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11891\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11891"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11891"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11891"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}