{"id":11890,"date":"2012-02-08T14:28:31","date_gmt":"2012-02-08T14:28:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11890"},"modified":"2012-02-08T14:28:31","modified_gmt":"2012-02-08T14:28:31","slug":"christina-landman-se-leuen-oor-sharpeville","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11890","title":{"rendered":"Christina Landman se leuen oor Sharpeville"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die berig in die Beeld    onder opskrif <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Rubrieke\/Gasrubriekskrywers\/Verenig-teen-selfde-duiwels-20120205\">Verenig teen selfde duiwels<\/a> deur Christina Landman van 6    Februarie 2012 het betrekking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is jammer dat    Christina Landman nie moeite gedoen het om haar van die feite oor die    Sharpevillevoorval te vergewis voordat sy die volgende wilde stelling gemaak    het wat &#8216;n growwe verdraaiing van die feite is :<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><em>\u201cHy het dit juis    gewen wanneer hy op sy weerloosste was. Soos met Sharpe\u00adville. Toe    ongewapendes met geweld uitmekaar geskiet is deur die \u201cboys on the border back    home\u201d wat ernstig deur die wit kerk ondersteun is. En die hele w\u00eareld kon sien    wat gaan aan.\u201d<\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Stigting is van    mening dat Beeld se lesers geregtig is op gebalanseerde beriggewing&nbsp; wat    geskoei is op objektiewe feite, en nie afleidings en wilde (en gewilde)    ongegronde stellinge en sensasionele beriggewing nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kommissie van    ondersoek onder regter P. Wessels het die Sharpevillevoorval ondersoek en die    volgende feite is geboekstaaf :<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<ul>\n<li>294 Lede van die      Polisie was binne &#8216;n draadomheining deur &#8216;n moordlustige skare van ongeveer      20 000 duisend vasgekeer. <\/li>\n<li>Hulle was met      pangas, ystervoorwerpe en stokke gewapen.&nbsp; Die skare is deur middel van      &#8216;n luidspreker herhaaldelik&nbsp; versoek om uit een te      gaan. <\/li>\n<li>Die polisie het die      hek oopgemaak om &#8216;n lid van die skare wat om beskerming gevra het, binne te      laat. Die skare het daarna deur die hek gebars en die lede van die polisie      het uit selfverdediging begin skiet. <\/li>\n<li>Die harde      werklikheid is dat indien die skare die polisie sou oorweldig het, slegs die      verminkte lyke van die polisie op die toneel sou agtergebly het.&nbsp; Talle      soortgelyke gevalle soos Bergville en Cato Manor bevestig dit. <\/li>\n<\/ul>\n<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die berig in die Beeld onder opskrif Verenig teen selfde duiwels deur Christina Landman van 6 Februarie 2012 het betrekking. Dit is jammer dat Christina Landman nie moeite gedoen het om haar van die feite oor die Sharpevillevoorval te vergewis voordat sy die volgende wilde stelling gemaak het wat &#8216;n growwe verdraaiing van die feite &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11890\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Christina Landman se leuen oor Sharpeville&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11890","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11890","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11890"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11890\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11890"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11890"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11890"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}