{"id":11889,"date":"2012-02-08T14:27:04","date_gmt":"2012-02-08T14:27:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11889"},"modified":"2012-02-08T14:27:04","modified_gmt":"2012-02-08T14:27:04","slug":"misdaadstatistiek-onder-verdenking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11889","title":{"rendered":"Misdaadstatistiek onder verdenking"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMisdaadstatistiek  van die Polisie is onder verdenking omdat provinsiale kommissarisse se  misdaadstatistiek in die provinsies verskil van die misdaadstatistiek in die  jaarverslag van die Polisie. Dit is geen wonder dat die publiek nie vertroue het  in die jaarlikse misdaadstatistiek nie en glo dit word gekook,\u201d s\u00ea mnr. Pieter  Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie  verskille het na vore gekom waar provinsiale kommissarisse vandag verslag aan  die portefeuljekomitee vir Polisie moes doen oor die werksaamhede van die  Polisie in elke provinsie. Volgens Noordwes se kommissaris was moord in Noordwes  vir 2010\/2011 dieselfde as vir 2009\/2010. Volgens die jaarverslag het moord in  dieselfde tydperk met 7,9% toegeneem. In die geval van aanranding met die opset  om ernstig te beseer s\u00ea die kommissaris dit het met 3% afgeneem, maar volgens  die jaarverslag het dit met 4,3% toegeneem. Soortgelyke verskille bestaan wat  Wes-Kaap, Noord-Kaap en ander provinsies betref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAl  die kommissarisse gebruik die misdaadstatistiek om hulle prestasie in die  provinsie te meet, maar die syfers klop nie. Of die kommissarisse verbloem  misdaadstatistiek om goed te lyk, of die minister van Polisie en die nasionale  kommissaris mislei die publiek. Hierdie verskille sal onmiddellik opgeklaar moet  word en die skuldiges moet tot verantwoording geroep word,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.criminal.org.ua\/2017\/02\/blog-post_65.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cMisdaadstatistiek van die Polisie is onder verdenking omdat provinsiale kommissarisse se misdaadstatistiek in die provinsies verskil van die misdaadstatistiek in die jaarverslag van die Polisie. Dit is geen wonder dat die publiek nie vertroue het in die jaarlikse misdaadstatistiek nie en glo dit word gekook,\u201d s\u00ea mnr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van die Vryheidsfront &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11889\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Misdaadstatistiek onder verdenking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11889","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11889","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11889"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11889\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11889"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11889"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11889"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}