{"id":11883,"date":"2012-02-08T06:47:05","date_gmt":"2012-02-08T06:47:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11883"},"modified":"2012-02-08T06:47:05","modified_gmt":"2012-02-08T06:47:05","slug":"vk-steun-selfbeskikking-van-falklande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11883","title":{"rendered":"VK steun selfbeskikking vir Falklande"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2012\/02\/kircher.jpg\" \/>Die Argentynse president, Cristina Kirchner, het aangekondig dat Argentini\u00eb by die Verenigde Nasies sal kla oor die Falkland-eilande, en beweer Brittanje militariseer die Suid-Atlantiese Oseaan in &#8216;n toespraak in wat sy in Buenos Aires gelewer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die stuur van &#8216;n aanvalsvaartuig onder begeleiding van koninklike erfgenaam dui op &#8216;n militarisering van die Suid-Atlantiese Oseaan,&#8221; het mev Kirchner ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal &#8216;n klagte voor die Veiligheidsraad van die VN en die VN se Algemene Vergadering l\u00ea, want hierdie militarisering hou &#8216;n ernstige gevaar in vir internasionale veiligheid.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mev Kirchner het ges\u00ea die Falkland-eilande is nie alleen &#8216;n &#8220;streeks-kwessie&#8221; nie, maar &#8216;n &#8220;globale saak&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die toespraak waarin sy ook die stigting van &#8216;n geestesinrigting vir Falkland-oorlogveterane aangekondig het, het mev Kirchner ges\u00ea: &#8220;Ek wil die premier van Engeland vra om vrede &#8216;n kans te gee en &#8216;nee&#8217; vir oorlog [te s\u00ea].&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spanning het toegeneem tot die hoogste vlak sedert die einde van die konflik 30 jaar gelede toe die hertog van Cambridge, &#8216;n <em>Royal Air Force<\/em>-helikoptervlie\u00ebnier, &#8216;n ses-weke-toer van diens in die eilande die naweek begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>Royal Navy<\/em> het ook verlede week aangekondig dat hy sy mees kragtige oorlogskip, HMS Dauntless, na die Suid-Stille Oseaan sal stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">William Hague het Maandag op Sky News se Murnaghanprogram ges\u00ea dat planne vir die 30-jarige herdenking van die Falklandkonflik sal voortgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea Brittanje ondersteun die eiland se selfbeskikking en sal Argentini\u00eb verhoed om &#8220;die diplomatieke temperatuur op te jaag&#8221; oor die kwessie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hague het by die geleentheid teruggekrabbel en ges\u00ea: &#8220;Die plan is nie eintlik vieringe nie maar &#8216;n herdenking.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Oorlogskip sowel as Prins William in die Falkland-eilande is &#8220;heeltemal roetine&#8221;, het die minister van buitelandse sake ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Argentini\u00eb het die steun van sy buurlande ontvang vir sy eis van soewereiniteit oor die afgele\u00eb, winderige eilande, wat in 1833 deur Brittanje beset is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geskil wat tot &#8216;n oorlog gelei het, het uitgebreek op 2 April 1981 toe Argentynse troepe beslag gel\u00ea het op die eilande, net om in &#8216;n 74-dag oorlog wat die lewens van 649 Argentyne en 255 Britte ge\u00ebis het, verslaan te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diplomatieke wrywing tussen Argentini\u00eb en Brittanje het verskerp sedert 2010, toe die Britse regering olie-eksplorasie in die waters naby die eilande goedgekeur het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Argentynse president, Cristina Kirchner, het aangekondig dat Argentini\u00eb by die Verenigde Nasies sal kla oor die Falkland-eilande, en beweer Brittanje militariseer die Suid-Atlantiese Oseaan in &#8216;n toespraak in wat sy in Buenos Aires gelewer het. &#8220;Die stuur van &#8216;n aanvalsvaartuig onder begeleiding van koninklike erfgenaam dui op &#8216;n militarisering van die Suid-Atlantiese Oseaan,&#8221; het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11883\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VK steun selfbeskikking vir Falklande&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":11882,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11883","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11883","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11883"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11883\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/11882"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11883"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11883"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11883"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}