{"id":11865,"date":"2012-02-06T06:21:01","date_gmt":"2012-02-06T06:21:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11865"},"modified":"2012-02-06T06:21:01","modified_gmt":"2012-02-06T06:21:01","slug":"china-rusland-verdedig-vetoreg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11865","title":{"rendered":"China, Rusland verdedig vetoreg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">China het Maandag sy besluit om Rusland te steun in die veto van &#8216;n Veiligheidsraadresolusie oor Siri\u00eb in die staatsmedia verdedig. Die veto is deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton as &#8216;n &#8220;bespotting&#8221; beskryf.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kommentaar in die People&#8217;s Daily, die amptelike koerant van die regerende Kommunistiese Party, het ges\u00ea China het &#8220;verantwoordelik&#8221; en in die belang van die Siriese mense opgetree deur die gebruik van sy vetoreg as &#8216;n permanente lid van die Veiligheidsraad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die situasie in Siri\u00eb is &#8220;uiters kompleks,&#8221; lui die kommentaar, en voeg by dat ondersteuning vir die een kant in die huidige konflik &#8220;vars saad van &#8216;n ramp kan saai&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Engelstalige China Daily-koerant het kundiges aangehaal wat s\u00ea die veto deur China en Rusland &#8220;wen meer tyd vir &#8216;n politieke oplossing vir die krisis.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As die ontwerp-resolusie van die VN deur president Assad geweier word en hy nie mag oordra nie, sal Siri\u00eb &#8216;n tweede Libi\u00eb binne twee maande word,&#8221; het Dong Manyuan van die Chinese Instituut vir Internasionale Studies ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Libi\u00eb woed &#8216;n burgeroorlog steeds nadat die gewese leier Moeammar Gadaffi deur Amerikaansgesteunde rebelle tydens &#8216;n NAVO-inval vermoor is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Deur te druk vir &#8216;n stemming wanneer partye steeds ernstig verdeeld is oor die kwessie sal nie help om die eenheid en gesag van die Veiligheidsraad te handhaaf, of om die probleem behoorlik op te los nie,&#8221; het Li Baodong, China se ambassadeur by die Verenigde Nasies, vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Li het ges\u00ea China glo dat die &#8220;soewereiniteit, onafhanklikheid en territoriale integriteit van Siri\u00eb, ten volle gerespekteer moet word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Clinton het gister ges\u00ea dat die Verenigde State sal druk vir verdere sanksies teen die Siriese president Bashar al-Assad se regime, en het gewaarsku dat die voortgesette onderdrukking kan &#8220;eskaleer in &#8216;n \u200b\u200bbloedige burgeroorlog.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>China het Maandag sy besluit om Rusland te steun in die veto van &#8216;n Veiligheidsraadresolusie oor Siri\u00eb in die staatsmedia verdedig. Die veto is deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton as &#8216;n &#8220;bespotting&#8221; beskryf. &#8216;n Kommentaar in die People&#8217;s Daily, die amptelike koerant van die regerende Kommunistiese Party, het ges\u00ea China het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11865\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;China, Rusland verdedig vetoreg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11865","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11865","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11865"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11865\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11865"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11865"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11865"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}