{"id":11862,"date":"2012-02-06T05:08:36","date_gmt":"2012-02-06T05:08:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11862"},"modified":"2012-02-06T05:08:36","modified_gmt":"2012-02-06T05:08:36","slug":"wit-bevolking-daal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11862","title":{"rendered":"Wit bevolking daal"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het beraam dat die wit bevolking binne die volgende 15 jaar met 8% sal afneem. Teen 2025 sal Suid-Afrika 4 087 350 wittes h\u00ea, 1 219 112 Indi\u00ebrs, 5 109 549 bruines en 45 839 896 swartes.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAIRR hou nie emigrasiesyfers vir die aantal wittes nie, maar daar is &#8216;n gaping in die wit bevolkingsamestelling vir die ouderdomme tussen 20 en 40 jaar. Die enigste verklaring is dat di\u00e9 mense die land verlaat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste wittes is in stedelike gebiede soos Kaapstad, Johannesburg, die Oos-Rand en Pretoria gekonsentreer en het &#8216;n \u00adho\u00ebr lewenstandaard wat met laer geboortesyfers saamgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste werloses is swart met 72% tussen die ouderdom van 15 en 34 jaar wat ledig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrikaners se gemiddelde jaarlikse inkomste is R36 253 per persoon, maar wittes se gemiddeld is ho\u00ebr met R149 000 per persoon. Swartes verien gemiddeld R21 075 per persoon per jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste bestuursposte word steeds deur wit mans beklee (34%), gevolg deur swart mans (22%), wit vroue (14%), swart vroue (11,4%), bruin mans (6,3%) en bruin vroue (3,9%).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die samestelling van Suid-Afrika se bevolking gaan binne &#8216;n dekade of twee s\u00f3 lyk:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* Die aantal wittes sal afneem tot in 2025 met 8% of sowat 355 000.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* Die ander bevolkingsgroepe se getalle sal in dieselfde tydperk toeneem: swartes met 14%; bruines met 13% en Indi\u00ebrs met 0,8%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* Wit mense het die laagste groeisyfer van alle rasse in &#8216;n eeu getoon, vanaf 1,27 miljoen in 1911 tot 4,56 miljoen in 2011, terwyl swartes in dieselfde tydperk met 900% toegeneem het, bruines met byna 800% en Indi\u00ebrs net onder die 800%.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">* In 1911 was swart mense 67% van die bevolking, en vandag is hulle 79,5%. Teen 2040 sal hulle 81% wees. Bruines bly min of meer konstant met 9% en Indi\u00ebrs het effens afgeneem van 3% na 2,5%.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het beraam dat die wit bevolking binne die volgende 15 jaar met 8% sal afneem. Teen 2025 sal Suid-Afrika 4 087 350 wittes h\u00ea, 1 219 112 Indi\u00ebrs, 5 109 549 bruines en 45 839 896 swartes. Die SAIRR hou nie emigrasiesyfers vir die aantal wittes nie, maar daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11862\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit bevolking daal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11862","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11862","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11862"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11862\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11862"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11862"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11862"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}