{"id":11853,"date":"2012-02-02T10:43:39","date_gmt":"2012-02-02T10:43:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11853"},"modified":"2012-02-02T10:43:39","modified_gmt":"2012-02-02T10:43:39","slug":"lur-se-derde-mag-bedrywig-in-kzn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11853","title":{"rendered":"LUR s\u00ea &#8216;derde mag&#8217; bedrywig in KZN"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8216;Derde Mag&#8217; uit die tagtigerjare van die vorige eeu is blykbaar weer terug in KwaZulu-Natal. &#8216;n LUR het die onlangse brand by munisipale kantore aan &#8216;n derde mag toegeskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Umkhanyakude-distriksmunisipalekantore in Mkuze, KwaZulu-Natal is waarskynlik doelbewus aan die brand gesteek Donderdag om bewyse te vernietig, het die owerhede ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Derde mag-element word sterk daarvan verdink,&#8221; het die LUR vir samewerkende regering Nomusa Dube ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die munisipaliteit se vyf finansieskantore in die noorde van KwaZulu-Natal is heeltemal vernietig deur &#8216;n brand wat uitgebreek het in die vroe\u00eb oggendure van Donderdag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea die brand het saamgeval met &#8216;n ondersoek na wanadministrasie en finansi\u00eble wanbestuur wat die munisipaliteit bankrot gelaat het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Onder hierdie omstandighede kan ons nie &#8216;n element van wanhoop wat heers onder diegene wat blootgestel kan word en hulle begeerte om bewyse wat hulle kan inkrimineer te verberg, uitsluit nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie vergesog om te dink daar is &#8216;n derde mag agter die brand van kantore nie, het sy ges\u00ea. Dube het ges\u00ea die munisipaliteit word ondersoek deur haar departement en &#8216;n span wat deur die burgemeester, Jeff Vilane aangestel is. Die munisipale bestuurder en hooffinansi\u00eblebeampte is geskors toe die ondersoek &#8216;n paar maande gelede begin het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ondersoek sal nie geraak word nie omdat die ondersoekbeamptes reeds die meeste van die bewyse het, het die LUR ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As dit &#8216;n poging was om die ondersoek te saboteer, het dit reeds misluk. Ons het die meeste van die getuienis in die vorm van verskeie verslae van die Ouditeur-generaal en verklikkers.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dube het ges\u00ea die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit is die enigste een in KwaZulu-Natal wat &#8216;n negatiewe verslag van die OG vir die 2010\/2011 finansi\u00eble jaar ontvang het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vilane het ges\u00ea die brand het om 02:00 begin. Hy het gevoel dit het te lank gevat vir die brandbestryders om te kom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is baie ongelukkig dat dit hulle so lank gevat het om te reageer. Landelike metrokantore is nie ver van ons munisipale gebou nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die &#8216;Derde Mag&#8217; uit die tagtigerjare van die vorige eeu is blykbaar weer terug in KwaZulu-Natal. &#8216;n LUR het die onlangse brand by munisipale kantore aan &#8216;n derde mag toegeskryf. Die Umkhanyakude-distriksmunisipalekantore in Mkuze, KwaZulu-Natal is waarskynlik doelbewus aan die brand gesteek Donderdag om bewyse te vernietig, het die owerhede ges\u00ea. &#8220;&#8216;n Derde mag-element word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11853\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;LUR s\u00ea &#8216;derde mag&#8217; bedrywig in KZN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11853","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11853","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11853"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11853\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11853"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11853"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11853"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}