{"id":11837,"date":"2012-02-01T05:40:09","date_gmt":"2012-02-01T05:40:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11837"},"modified":"2012-02-01T05:40:09","modified_gmt":"2012-02-01T05:40:09","slug":"polisie-optrede-lei-tot-groter-kopseer-in-kaapstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11837","title":{"rendered":"Polisie-optrede lei tot groter kopseer in Kaapstad"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Na &#8216;n aansoek om toestemming om &#8216;n drie-dag-beraad oor werkskepping, grond en behuising aan te bied, het burgerlike organisasies in Kaapstad hulself ondanks hul moeite aan die verkeerde kant van die polisie bevind.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Ses-en-dertig mense is in hegtenis geneem na &#8216;n &#8220;onwettige&#8221; betoging deur &#8216;n groep agterplaasbewoners in die Kaapse Skiereiland om huise te eis.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het by die Rondebosch Meent in die Kaapse suidelike voorstede byeengekom. Die polisie het waterkanonne ingespan om die groep uiteen te jaag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stad se armes s\u00ea hulle word gedwing om in haglike omstandighede te woon terwyl die owerheid niks aan hulle probleme doen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle sou in die hof verskyn en aangekla word, maar die klagtes is intussen teruggetrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wes-Kaapse premier se selfverklaarde groot liefde vir die &#8220;struggle&#8221; en die arme verdruktes was toe net verkiesingspraatjies. Ons is terug na &#8216;n era toe die polisie &#8220;die varke&#8221; was en nie vriende van die gemeenskap nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie genadelose onderdrukking het meer onlangs by Hangberg ook in lelike onluste uitgebreek vanwe\u00eb die gedwonge verskuiwing van plakkers van die berghange wat die uitsig oor Houtbaai belemmer. Natuurlik is hulle &#8216;n kopseer vir die eienaars van die land se mees gesogte huise.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar om mense se lewensbestaan \u200b\u200bte ontken, grens aan die onmenslike. Die brutaliteit deur die polisie het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur. Mense is selfs in die o\u00eb met rubberkoe\u00ebls geskiet, wat dodelik kon gewees het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sulke optrede lei na n\u00earens, en &#8216;n mens sou gedink het die eertydse Black Sash-tannie, Zille, sal dit ten minste insien. Die gevolg van die hardhandigheid is nou ongelukkig &#8216;n gemeenskap wat verenig staan teen hulle gedwonge verskuiwing.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van die burgemeester se vae besware, het die organisasies die nodige toestemming gehad. Ook die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en ander organisasies wat betrokke was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie is veronderstel om misdaad te voorkom en nie op te tree as die lang arm van &#8216;n politieke party nie. Wanneer hierdie mag misbruik word, sal die polisie vrae moet begin antwoord oor menseregteskendings&#8230; van die einste mense wat hulle veronderstel is om te dien.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beswaardes is besorg oor werk, behuising en grond. Is dit nie wat die DA wil help oplos nie? Of Kaapstad nou daarvan hou of nie, hulle kan nie weggewens word nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na &#8216;n aansoek om toestemming om &#8216;n drie-dag-beraad oor werkskepping, grond en behuising aan te bied, het burgerlike organisasies in Kaapstad hulself ondanks hul moeite aan die verkeerde kant van die polisie bevind. Ses-en-dertig mense is in hegtenis geneem na &#8216;n &#8220;onwettige&#8221; betoging deur &#8216;n groep agterplaasbewoners in die Kaapse Skiereiland om huise te eis. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11837\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie-optrede lei tot groter kopseer in Kaapstad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-11837","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11837"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11837\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}