{"id":11831,"date":"2012-01-31T15:09:42","date_gmt":"2012-01-31T15:09:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11831"},"modified":"2012-01-31T15:09:42","modified_gmt":"2012-01-31T15:09:42","slug":"anc-kap-gedrukte-media","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11831","title":{"rendered":"ANC kap gedrukte media"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Onafhanklike media-app\u00e8ltribunaal sal die beste manier wees om die drukmedia te reguleer, het die ANC Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil dit duidelik maak, ons beywer ons vir die onafhanklike regulering van die media, vry van die belange van kommersi\u00eble of politieke partye,&#8221; het Jessie Duarte, lid van die ANC se uitvoerende komitee, aan die kommissie vir persvryheid  in Johannesburg ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC glo in onafhanklike regulering. Dit beteken nie dieselfde as die interpretasie wat algemeen met ons voorstel verbind word nie. Dit word soms ge\u00efnterpreteer as sou die media deur die staat gereguleer moet word.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, en die party se woordvoerder, Jackson Mthembu, was saam met Duarte by die openbare verhoor.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het voorgestel dat die parlement dit moet oorweeg om &#8216;n onafhanklike liggaam in dieselfde afdeling as die kantoor van die openbare aanklaer en die Onafhanklike Verkiesingskommissie te skep.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;So &#8216;n liggaam moet nie &#8216;n gevestigde belang in die sakew\u00eareld, politiek of die media self h\u00ea nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC kan nie aan die parlement s\u00ea waarmee om vorendag te kom nie, slegs dat hulle iets moet vind wat alle Suid-Afrikaners tevrede sal stel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duarte het ges\u00ea die app\u00e8ltribunaal is noodsaaklik, aangesien die drukmedia in haar opinie gedomineer word deur swak joernalistiek, onverantwoordelike verslaggewing, &#8216;n oneffektiewe media-ombudsman en &#8216;n tekort aan aanspreeklikheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het ges\u00ea die tribunaal sal strawwe en sanksies teen &#8216;n agentskap of publikasie l\u00ea, ongeag van die erns van die oortredings.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Met die Mediaraad en ombudsman is die aanname altyd dieselfde en die publikasie onttrek net die storie en vra om verskoning \u2013 ongeag van die erns,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil nie iets h\u00ea wat teen die media is nie. Die struggle waaraan ons almal&nbsp; deelgeneem het, het &#8216;n vrye pers moontlik gemaak.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Sunday Times se voormalige redakteur en tans by Avusa, Mondli Makhanya, het ges\u00ea die Persraad is nog steeds &#8216;n doeltreffende regulerende liggaam vir die gedrukte media.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die basis van ons beroep is geloofwaardigheid, sonder dit is ons niks. Verskoning aanteken is &#8216;n effektiewe sanksie. Joernaliste wil nie voor die publiek staan \u200b\u200ben s\u00ea dat hulle verkeerd was nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is voorbladverskonings wat ek moes doen by die Sunday Times, en dit is nog iets wat ek diep oor voel &#8230; Dit bly nog steeds oop wonde.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/analiziruem-deklaratsiyu-o-dohodah-yuriya-danilchenko\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Onafhanklike media-app\u00e8ltribunaal sal die beste manier wees om die drukmedia te reguleer, het die ANC Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Ons wil dit duidelik maak, ons beywer ons vir die onafhanklike regulering van die media, vry van die belange van kommersi\u00eble of politieke partye,&#8221; het Jessie Duarte, lid van die ANC se uitvoerende komitee, aan die kommissie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11831\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC kap gedrukte media&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11831","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11831","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11831"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11831\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11831"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11831"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11831"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}