{"id":11816,"date":"2012-01-27T08:51:58","date_gmt":"2012-01-27T08:51:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11816"},"modified":"2012-01-27T08:51:58","modified_gmt":"2012-01-27T08:51:58","slug":"franse-waterverslag-laat-israel-bloos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11816","title":{"rendered":"Franse waterverslag laat Israel bloos"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Israel is onkant gevang nadat die Franse parlement se buitelandse sake-komitee in &#8216;n verslag ges\u00ea het Israel voer &#8216;n &#8220;apartheidsbeleid&#8221; mbt die verspreiding van waterbronne in die Wes-Oewergebied.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Die Israeliese ambassade in Parys is nie oor die publikasie van die verslag ingelig nie en het twee weke later eers op die Franse parlement se webwerf uitgevind daarvan.<\/p>\n<div>\n<p>Die Israelse ministerie van buitelandse sake is na wat berig word onthuts oor die vrystelling en versuim deur hul eie amptenare om die verslag aan te meld.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag s\u00ea water word as &#8216;n &#8220;wapen in diens van die nuwe apartheid&#8221; gebruik, omdat Tel Aviv doelbewus waterreservoirs in die Gasastrook in 2008-2009 gebombardeer het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag het ook bygevoeg dat die Israeliese bewind &#8220;talle watersuiweringsfasiliteite wat deur die Palestynse waterministerie beplan word,&#8221; probeer verhoed.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die 450 000 Israeliese setlaars op die Wes-Oewer gebruik meer water as die 2,3 miljoen Palestyne wat daar woon,&#8221; het die verslag verklaar. &#8220;In tye van droogte, in stryd met die internasionale reg, kry die setlaars prioriteit vir die gebruik van water.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag s\u00ea &#8220;die skeidingsmuur wat gebou word deur Israel, sal hulle die toegang tot die ondergrondse waterbronne laat beheer&#8221; en &#8220;die vloei van water na die weste veroorsaak.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag is voorberei deur die voormalige Franse minister van landbou, Jean Glavany, wat onder die Franse president Lionel Jospin gedien het. Hy is deur die departement van buitelandse sake van die Franse parlement getaak om verslag te doen oor die geopolitieke impak van water in konflikgebiede oor die hele w\u00eareld.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Glavany het die besette Palestynse gebiede en die Wes-Oewer in Mei 2011 besoek om sy verslag te skryf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Israel is onkant gevang nadat die Franse parlement se buitelandse sake-komitee in &#8216;n verslag ges\u00ea het Israel voer &#8216;n &#8220;apartheidsbeleid&#8221; mbt die verspreiding van waterbronne in die Wes-Oewergebied. Die Israeliese ambassade in Parys is nie oor die publikasie van die verslag ingelig nie en het twee weke later eers op die Franse parlement se webwerf &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11816\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse waterverslag laat Israel bloos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11816","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11816","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11816"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11816\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11816"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11816"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11816"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}