{"id":11814,"date":"2012-01-27T07:02:48","date_gmt":"2012-01-27T07:02:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11814"},"modified":"2012-01-27T07:02:48","modified_gmt":"2012-01-27T07:02:48","slug":"reusagtige-moskee-verrys-in-midrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11814","title":{"rendered":"Reusagtige moskee verrys in Midrand"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Nizamiyemoskee, wat tans in Midrand gebou word, is gebaseer op die Ottomaanse argitek Sinan se Selimiyemoskee in Edirne, Turkye. Dit is buitengewoon groot met besondere aandag aan detail.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrikaners sal binnekort in staat wees om die eerstehands die detail en die verhoudings wat so kenmerkend is van Ottomaanse ontwerp, te ervaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suleymaniyemoskee in Turkye is meer as 500 jaar oud, in 1568 opgerig, en dit is skaars om moderne geboue te vind wat dieselfde noukeurige en tydrowende vakmanskap ten toon stel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nizamiyemoskeekompleks in Midrand, wat vroeg in 2012 voltooi sal word, sluit allerlei gemeenskapsgeriewe soos &#8216;n skool vir 800 leerlinge, &#8216;n konferensiesaal, winkels, &#8216;n restaurant en &#8216;n kliniek in.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen onkoste is gespaar in die gebou se ontwerp en uitvoering nie, met &#8216;n totale koste wat op sowat R210 miljoen geskat word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die man agter die projek is Turkse sakeman Ali Katircioglu, wat na Suid-Afrika verhuis het saam met sy vrou vir die duur van die projek, en sal terugkeer na sy huis in Istanbul wanneer die gebou voltooi is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Katircioglu het ges\u00ea die projek het Nelson Mandela se se\u00ebn en hy is deur die voormalige president in 2007 aangemoedig om fasiliteite wat tot voordeel van die groter gemeenskap strek, soos &#8216;n kliniek, in te sluit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die moskee self is in die afwerkingstadium, met &#8216;n paar geskoolde vakmanne (van Turkye ingevoer) om die finale afronding aan sy dekoratiewe elemente te doen.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die te\u00ebls, die kalligrafie, die skildery op die koepel en die gebrandskilderde vensters, is uit Turkye, of plaaslik met behulp van ingevoerde materiaal voltooi.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die moskee se kenmerkende silhoe\u00ebt is opvallend in die eenvormige Midrandlandskap en kan 3 500 mense akkommodeer, en nog vele meer as die binnehof en die balkonne aan weerskante ook ingesluit word. Die sentrale koepel van 24 meter in deursnee en 32 meter hoog, is net effens kleiner as Sinan se oorspronklike, en die binnehof is omring deur 22 kleiner koepels<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Iznik-styl te\u00ebls is gebruik om die hele binnekant en buitekant van die moskee uit te voer, sommige in reli\u00ebf, en handgeverf. Die swaar, gekerfde deure is van Turkye ingevoer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Weggesteek tussen die koepels is sonpanele wat genoeg elektrisiteit opwek om krag vir die moskee se ligte te verskaf en die water in die ablusie kamers te verhit.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Nizamiyemoskee, wat tans in Midrand gebou word, is gebaseer op die Ottomaanse argitek Sinan se Selimiyemoskee in Edirne, Turkye. Dit is buitengewoon groot met besondere aandag aan detail. Suid-Afrikaners sal binnekort in staat wees om die eerstehands die detail en die verhoudings wat so kenmerkend is van Ottomaanse ontwerp, te ervaar. Die Suleymaniyemoskee in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11814\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Reusagtige moskee verrys in Midrand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11814","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11814","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11814"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11814\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11814"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11814"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11814"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}