{"id":11807,"date":"2012-01-26T06:16:52","date_gmt":"2012-01-26T06:16:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11807"},"modified":"2012-01-26T06:16:52","modified_gmt":"2012-01-26T06:16:52","slug":"slawerny-in-die-vsa-deur-museumuitstalling-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11807","title":{"rendered":"Slawerny in die VSA deur museumuitstalling ondersoek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Thomas Jefferson het geskryf dat: &#8220;alle mense gelyk geskape is&#8221; om die Amerikaanse onafhanklikheid van Brittanje te verklaar, maar hy was &#8216;n lewenslange slawe-eienaar, wat slegs nege van sy meer as 600 slawe vrygestel het tydens sy leeftyd.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 teenstrydigheid tussen ideale en die realiteit is die middelpunt van &#8216;n nuwe uitstalling wat Vrydag in die Smithsonian Institution open. Die instelling beplan intussen ook &#8216;n nasionale museum vir swart geskiedenis. Dit bied &#8216;n blik op Jefferson se Monticelloplantasie in Virginia deur die lewens van ses slawegesinne en artefakte wat opgegrawe is van waar hulle gewoon het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitstalling, &#8220;Slawerny by Jefferson se Monticello: Paradoks van Vryheid,&#8221; is tesame met Monticello ontwikkel en sal by die Nasionale Museum van Amerikaanse Geskiedenis tot middel-Oktober te siene wees. Dit sluit &#8216;n blik op die gesin van Sally Hemings, &#8216;n slavin, in. Die meeste geskiedkundiges glo sy het &#8216;n intieme verhouding met die derde president gehad, en dat hy die vader van haar kinders was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die museumdirekteur Lonnie Bunch het ges\u00ea sy personeel het hiermee idees getoets vir toekomstige uitstallings van die Nasionale Museum vir Afro-Amerikaanse geskiedenis en kultuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is geskeduleer om in 2015 naby die Washingtonmonument te open.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bunch het ges\u00ea museum-amptenare wil sien hoe die publiek reageer op onderwerpe soos slawerny, want hulle wil probeer om die geskiedenis aan te bied vir die wydste moontlike gehoor.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slawerny, het hy ges\u00ea, is nog steeds die &#8220;laaste groot onnoembare&#8221; in die openbare diskoers, maar staan sentraal in die vorming van die Amerikaanse geskiedenis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n storie wat ons weet moeilik gaan wees om te vertel en dit gaan &#8216;n uitdaging wees, maar hierdie nuwe museum het die storie om te vertel,&#8221; het hy aan Associated Press ges\u00ea. &#8220;Op baie maniere, is die Smithsonian die groot legitimiseerder, so as ons kan worstel met slawerny en Jefferson, kan ander mense ook.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kuratore wou nie onomwonde standpunt inneem oor die president en sy slavin se beweerde wit-swart verhouding nie, maar hulle toon dat dit waarskynlik &#8216;n intieme een was, wat gebaseer is op dokument\u00eare en genetiese bewyse.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie artefakte, waaronder gereedskap en kombuiskeramiek van slawegesinne op Jefferson se plantasie, sal vir die eerste keer aan die publiek vertoon word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl sulke items gesien kan word deur 450 000 mense &#8216;n jaar by Monticello, is dit toeganklik vir miljoene besoekers by die Smithsonian, het kurators ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die uitstalling, word mondelinge geskiedenis van die afstammelinge van Jefferson se slawe openbaar deur verhale, saam met gedetailleerde rekords soos gehou deur Jefferson.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons kan begin om slawerny te verstaan, nie as &#8216;n abstraksie nie, maar deur die stories van individue en gesinne wat oorleef het binne &#8216;n stelsel wat hulle menslikheid ontken het,&#8221; s\u00ea Leslie Green Bowman, president van die Thomas Jefferson-stigting.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kuratore verken ook die belangrikheid van slawerny in die vroe\u00eb geskiedenis van die VSA en Jefferson se standpunte oor slawerny, wat hy &#8216;n &#8220;afskuwelike misdaad&#8221; genoem het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/prokuror-harkovskoy-oblasti-veroyatnee-vsego-dlya-proizvodstva-smertelnogo-alkogolya-ispolzovalsya-metanol-152352.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Thomas Jefferson het geskryf dat: &#8220;alle mense gelyk geskape is&#8221; om die Amerikaanse onafhanklikheid van Brittanje te verklaar, maar hy was &#8216;n lewenslange slawe-eienaar, wat slegs nege van sy meer as 600 slawe vrygestel het tydens sy leeftyd. Di\u00e9 teenstrydigheid tussen ideale en die realiteit is die middelpunt van &#8216;n nuwe uitstalling wat Vrydag in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[124],"tags":[],"class_list":["post-11807","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c116-geskiedenis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11807","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11807"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11807\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11807"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11807"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11807"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}