{"id":11802,"date":"2012-01-25T15:27:46","date_gmt":"2012-01-25T15:27:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11802"},"modified":"2012-01-25T15:27:46","modified_gmt":"2012-01-25T15:27:46","slug":"davos-verdedig-kapitalisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11802","title":{"rendered":"Davos verdedig kapitalisme"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Sommige van die w\u00eareld se top hoofuitvoerendebeamptes erken dat kapitalisme ongelykhede laat toeneem, maar hulle s\u00ea dit is beter as enige alternatiewe stelsel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 verdedigende salvo&#8217;s van die HUB&#8217;s is Woensdag met die afskop van gesprekke by die W\u00eareld Ekonomiese Forum in die Switserse ski-oord van Davos gehoor. Europa se skuldkrisis en &#8216;n dreigende verlangsaming in die ontwikkelde w\u00eareld is besig om &#8216;n wolk oor hierdie jaar se byeenkoms van 2 600 elite sake-en politieke leiers te kaats.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kapitalisme mag die ergste stelsel van almal wees, behalwe vir elke ander stelsel,&#8221; s\u00ea David Rubenstein, mede-stigter van die Carlyle-groep, wat fondse bestuur in Washington.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers het kamp opgeslaan in die sneeu by die vergaderinglokaal, om druk op die grootkoppe by vanjaar se forum te plaas dat hulle werkers se vrese in ag neem as hulle die w\u00eareld se ekonomiese probleme bespreek. Die Occupy-beweging en ander protesgroepe het w\u00eareldwye aandag getrek met woede oor ongelykheid, hardnekkige ho\u00eb werkloosheid, en toenemende armoede.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die korporatiewe w\u00eareld skuif egter die blaam op regerings af.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hervorming gaan &#8220;nie net oor korporasies en gierigheid nie. Dit gaan oor besluitneming,&#8221; s\u00ea Alcatel-Lucent se HUB, Ben Verwaayen. &#8220;Waarom het dit Europa (en sy leiers) twee jaar geneem om tot &#8216;n gevolgtrekking te kom wat hulle geweet het hulle in elk geval die gesig staar?&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het nie uitgebrei nie, maar blykbaar verwys na die erns van die krisis en die noodsaaklikheid vir moedige optrede, en die leiers se besluit om die ekonomiese bestuur van die lande wat die euro gebruik, nader aan mekaar te bring.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brian Moynihan, uitvoerende hoof van Bank of America, wat gedwing is om af te sien van planne om &#8216;n  $5 debietkaartfooi n\u00e1 betogings deur Occupy en ander, te hef, het ges\u00ea die banke het &#8220;baie gedoen&#8221; om bybetalings te verminder en s\u00ea dat siklusse &#8216;n deel van die kapitalistiese struktuur is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar, s\u00ea ander, die proses nie is onvermydelik nie &#8211; en regerings moet &#8216;n sterker rol in die regulering van hoe maatskappye sake doen, speel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoof van die International Trade Union Confederation, Sharan Burrow, het ges\u00ea: &#8220;Ons het &#8216;n morele kompas verloor&#8221; en gewaarsku dat indien regerings nie nou in sosiale beskerming bel\u00ea nie, &#8220;niemand sal hou van die maatskaplike onrus wat volg nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofuitvoerendebeampte van Deloitte, Joe Echevarria, het gepraat oor die ontwikkeling van &#8220;meelewende kapitalisme.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy gaan te doen h\u00ea met regulasie &#8211; die balansering van die behoefte om die gemeenskap te beskerm saam met groei wat gesmoor word,&#8221; het hy aan The Associated Press in &#8216;n onderhoud by Davos ges\u00ea. &#8220;Ek dink dit sal manifesteer deur die keuses wat regerings en besighede maak.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die grootkoppe in Davos gesels, hou belangrike Griekse effekte-eienaars agter geslote deure vergaderings in Parys oor hoe om Europa se skuldkrisis op te los.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Woensdag, sal die Duitse kanselier Angela Merkel haar natuurlik oor Europa se krisis in haar rigtinggewende toespraak by die Davos-forum uitlaat.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Opnames voor die vergadering het pessimisme onder die w\u00eareldse HUB&#8217;s uitgewys en lae vlakke in die publiek se vertroue in sake- en regeringsleiers, wat die algehele gevoel van broosheid in die VSA en die Europese ekonomie\u00eb onderstreep het en kommer dat dit die hele w\u00eareld se ekonomie sal sink.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sommige van die w\u00eareld se top hoofuitvoerendebeamptes erken dat kapitalisme ongelykhede laat toeneem, maar hulle s\u00ea dit is beter as enige alternatiewe stelsel. Di\u00e9 verdedigende salvo&#8217;s van die HUB&#8217;s is Woensdag met die afskop van gesprekke by die W\u00eareld Ekonomiese Forum in die Switserse ski-oord van Davos gehoor. Europa se skuldkrisis en &#8216;n dreigende verlangsaming &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11802\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Davos verdedig kapitalisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-11802","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11802","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11802"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11802\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11802"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11802"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11802"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}