{"id":11798,"date":"2012-01-25T05:50:30","date_gmt":"2012-01-25T05:50:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11798"},"modified":"2012-01-25T05:50:30","modified_gmt":"2012-01-25T05:50:30","slug":"oz-spioenasiehoof-waarsku-selfs-teen-blond-met-blou-oe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11798","title":{"rendered":"Oz-spioenasiehoof waarsku selfs teen &#8216;blond met blou o\u00eb&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die hoof van Australi\u00eb se binnelandse spioenasie-agentskap het ges\u00ea dat hy meer rekrute van nuwe immigrantegemeenskappe, veral onder die Moslems, soek, om die gevare van &#8216;n aanval op eie bodem te bestry.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">David Irvine, hoof van die Australiese Security Intelligence Organisation (ASIO), het ges\u00ea daar is &#8216;n &#8220;regte en aanhoudende bedreiging&#8221; van &#8216;n plaaslike ekstremistiese aanval, met &#8216;n &#8220;kommerwekkende tendens van tuisgemaakte terrorisme.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was drie groot aanvalle oor die afgelope dekade wat &#8220;die werk was van tuisgroepe, met min of geen direkte kontak met Al-Kaida of sy oorsese affiliasies nie&#8221;, en 23 veroordelings vir ekstremistiese misdade wat afgeweer is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel simbolies, het Irvine ges\u00ea dat die dood die laaste jaar van Osama bin Laden en die Jemeens-Amerikaanse imam Anwar Al-Awlaki min gedoen het om die gevare te verminder, en die verdieping van bande met Australi\u00eb se baie en diverse etniese groepe is die sleutel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;ASIO moet meer mense van binne ons nuwe aankomelinge in immigrante-gemeenskappe werf,&#8221; het Irvine ges\u00ea in &#8216;n rare openbare toespraak Dinsdagaand in Sydney .<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die behoefte bestaan dat ASIO nog beter moet uitreik na ons verskillende etniese gemeenskappe, veral Australiese Moslem-gemeenskappe.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar hy beklemtoon dat Islam nie die vyand is nie, en het gevra dat Australi\u00ebrs hulself moet weerhou daarvan om sekere groepe as &#8216;n geheel vir &#8216;n &#8220;klein aantal buitestaanders of ontevredenes&#8221; onder hulle te blameer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;My konstante boodskap aan ons gewaardeerde Islamitiese gemeenskap is baie eenvoudig:&#8221; ASIO is nie teen Islam nie, dit is teen terrorisme, teen terrorisme wat beide Moslems en nie-Moslems tegelyk dood,&#8221; het Irvine ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om ons gemeenskaplike doel van &#8216;n veilige en harmonieuse gemeenskap te bereik, het ons nodig om met julle saam te werk.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die twee aanvalle in Noorwe\u00eb deur die anti-Islamitiese Anders Behring Breivik aangehaal as &#8216;n herinnering dat &#8220;die bedreiging vir ons mense uit verskillende rigtings kan kom, en in verskillende gedaantes &#8211; selfs van diegene wat blond is en blou o\u00eb het.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die spioenasiehoof het toegegee dat dit &#8220;nie altyd maklik is&#8221; om vertroue te bou binne immigrantegroepe nie want &#8220;baie van hierdie gemeenskappe kom uit lande waar daar &#8216;n goeie rede was om baie bang vir die intelligensie dienste te wees.&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Uiteindelik egter kan baie potensi\u00eble terroristebedrywighede vermy word omdat ASIO en wetstoepassing in staat is om met die gemeenskappe saam te werk, op die basis van wedersydse vertroue en begrip,&#8221; het Irvine ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Groot deel van ASIO se intelligensie kom van binne hierdie gemeenskappe.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/03\/posadovci-kernesa-za-kopiyki-prodavali-primischennya-v-centri-harkova-20170220522685\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoof van Australi\u00eb se binnelandse spioenasie-agentskap het ges\u00ea dat hy meer rekrute van nuwe immigrantegemeenskappe, veral onder die Moslems, soek, om die gevare van &#8216;n aanval op eie bodem te bestry. David Irvine, hoof van die Australiese Security Intelligence Organisation (ASIO), het ges\u00ea daar is &#8216;n &#8220;regte en aanhoudende bedreiging&#8221; van &#8216;n plaaslike ekstremistiese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11798\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oz-spioenasiehoof waarsku selfs teen &#8216;blond met blou o\u00eb&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11798","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11798","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11798"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11798\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11798"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11798"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11798"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}