{"id":11775,"date":"2012-01-22T16:37:50","date_gmt":"2012-01-22T16:37:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11775"},"modified":"2012-01-22T16:37:50","modified_gmt":"2012-01-22T16:37:50","slug":"kan-afrikaners-baat-by-zuma-bewind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11775","title":{"rendered":"Kan Afrikaners baat by Zuma-bewind?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit is moeilik vir my as Afrikaner, synde die  teiken van en aan die ontvangkant van baie van die ANC se veldtogte van  etniese reiniging; oa regstellende aksie, die Ho\u00ebrskool Ermelo en dies  meer, om die volgende te skryf: Ek koester simpatie vir  president Zuma. D\u00edt skryf ek, ten spyte daarvan dat ek vantevore al  dikwels teen hom as individu, asook sy party, te velde getrek het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie  net is mnr Zuma op die oog af \u2018n heel aangename, gemoedelike en  vriendelike persoon nie, nie net het hy dr Mulder genooi om deel van sy  kabinet te wees nie, en nie net het hy saam met Dan en Steve sosiaal  verkeer nie, maar ook is hy getrou aan sy trotse volk, die Zoeloes, se  tradisies. Daarom vind ek die bykans-histeriese veroordeling van mnr  Zuma vanuit die Engelse pers vreemd. Ek vind dit byvoorbeeld uiters  skynheilig om Zuma se veelwywery te veroordeel, veral as diegene wat dit  veroordeel, bande het met \u2018n agterlike moddereiland, waarop die huidige  kroonprins vir sy buite-egtelike minnares en bywyf oor die foon ges\u00ea  het dat hy wens hy was haar <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Camilla,_Duchess_of_Cornwall\" target=\"_blank\">tampon<\/a>.  Jy kan kwalik \u2018n veelwywer wil verkwalik vir sy gewoontes, as jy self  afstam van of lojaal is aan &nbsp;\u2018n koningshuis wat berug is vir sy  teregstelling van sy eggenote, en vir wie skelmpies en buite-egtelike  liaisons alledaags is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">My simpatie  met Zuma word eweneens bykans elke dag versterk wanneer ek in die  Engelse en Broederpers die rubrieke, berigte en meningsstukke lees, wat  te velde trek teen Zuma se <a href=\"http:\/\/m.news24.com\/news24\/SouthAfrica\/Politics\/1000s-leave-stadium-before-end-of-Zumas-speech-20120108\" target=\"_blank\">hortende voorlesery<\/a> van sy toespraak op die 100-jarige vierings van die ANC se bestaan in  die Rosestad. So ook vind ek die intellektuele snobisme van die  Soutsakke teenoor Zuma afstootlik. Ja \u2013 hy het slegs \u2018n St  2-kwalifikasie. Daar is egter verwardes met doktorsgrade&nbsp; op Stalinbos  wat duidelik erg sukkel om helder te dink, en sal baat by \u2018n paar  goedgeplaaste klappe, of wat seg ek als, Abel Malan? Waarom blote  akademiese kwalifikasies so hoog ag, as die besitters daarvan dikwels  sulke volslae morone is?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma is  immers niks indien nie \u2018n ras- en stamegte Zoeloe nie. Natuurlik sukkel  hy met die taal van die ware onderdrukker, indien nie die Antichris nie,  naamlik Engels! Wat verwag die Jingo-redakteurs? Ek nooi die redakteurs  van onder andere <a href=\"http:\/\/www.businessday.co.za\/articles\/Content.aspx?id=162144\" target=\"_blank\">Business Day<\/a>,  wat Zuma so veroordeel, om voor \u2018n volgepakte stadion in \u2018n inheemse  taal wat nie hul moedertaal is nie, s\u00ea maar Afrikaans of Zoeloe, \u2018n  politieke toespraak te lewer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  eintlike vraag in hierdie verband is: Waarom haat en vrees die Jingo\u2019s  en versugters na die moddereiland Zuma so? Ek meen persoonlik dit is  omdat hulle Zuma se ware magsbasis vrees, en laasgenoemde is sy etniese,  Zoeloe-identiteit.&nbsp; Want sien; die paleisrevolusie van 2008 in  Pietersburg was niks minder as \u2018n etnies-gebaseerde staatsgreep nie,  goddank sonder die tipiese Hutu\/Tutsi-agtige bloedvergieting. Die Xhosa,  Mbeki; die Engelse marionet, is ontset deur die Zoeloes, vergestalt  deur die \u201c100% Zulu boy\u201d, soos die T-hemde gelui het, Zuma. Mbeki was  die laaste Engelse leier van die ANC, al was hy op die oog af kwansuis  \u2018n Xhosa; Mbeki verteenwoordig die laaste stuiptrekkings van die  manipulasie van mag deur die Engelse Boerehaters en Joodse kommuniste  wat sy oorsprong in die 1960\u2019s en selfs vroe\u00ebr had.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In  die 1960\u2019s is die uiters-middelmatige Mandela; daardie  heilige-vir-sommige middelmatigheid; hy wie se grootste sogenaamde  intellektuele prestasie die lagwekkende traktaatjie&nbsp; \u201cHow to be a good  Communist\u201d was, iemand wat deur \u2018n kombinasie van  moddereilandbewonderaars en Joodse kommuniste as die ware leier van die  ANC voorgehou is, omdat die Joodse kommuniste Zoeloe-oorheersing binne  die ANC gevrees het. Een van Mandela se voorgangers, Albert Luthuli, was  byvoorbeeld immers \u2018n Zoeloeleier van die ANC. Uit hoofde van blote  getalle was Zoeloe-heerskappy oor die ANC bykans \u2018n gegewe, en was die  kunsmatige en gedwonge vooropstelling van die Xhosa-afgodjie Mandela  beide onlogies en ondemokraties.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  Engelse en Joods\/kommunistiese magte agter die ANC; die Engelse  sendingskole in die Ooskaap, onder andere, wou egter eerder plooibare,  Engels-opgevoede Xhosas aan die stuur van Suid-Afrika se mineralerykdom  sien, as wat hulle onvoorspelbare, stamlojale leiers wou sien wat nie  noodwendig Whitehall se belange wou dien nie \u2013 Zuma, met ander woorde.  Mbeki kon dus sy volksmoord pleeg&nbsp; agv sy vigsontkennery \u2013 wat is  300,000 dooie swartes immers vir Downingstraat 10? \u2013 maar ten minste het  hy Whitehall se deuntjie gesing, en het hy homself minstens as \u2018n swart  Soutsak beskou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuutste en  mees klinkklare bewys van die ondermynende rol wat Engelse belange speel  in die Suid-Afrikaanse politiek, vind mens in die sentrale regering se  ingrypery in Limpopo. Malema, aangevuur deur sy  marionetmeesters (die Engelse rampokker en mynmagnaat, wyle Brett Kebble,  was byvoorbeeld \u2018n groot ondersteuner van die ANCYL)&nbsp; het die gesag van  die ANC openlik uitgedaag. Die Noord-Transvaal was Malema en sy  trawante se persoonlike spaarbussie. Zuma het sy Einsatzgruppe, olv  Pravin Gordhan, ingestuur om die geplunder van die Pedi\u2019s, Noord-Sotho\u2019s  en Tswanas in Limpopo aan bande te l\u00ea, maar belangriker, om  laasgenoemde etniese groepe te verhoed om die Zoeloes se gesag  openlik uit te daag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die reaksie  van die Engelse pers oor bostaande optrede was interessant: Hulle teem  geweldig oor korrupsie, maar toe die Zoeloemag op Pietersburg neerdaal  om die Malema-plunderaars in die bek te ruk, kla hulle dat ander  provinsies ook met soortgelyke misbruike wegkom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Daar  l\u00ea \u2018n interessante tyd in die Suid-Afrikaanse politiek voor. Etnisiteit  is weer eens die pasaange\u00ebr. Die Zoeloemeerderheid het die hef in die  hand. Die Engelse en hul Xhosa-marionette se mag taan. Selfs die  ekstreemlinkse, kommunisbewonderende Rooi Helen het gesien hoe die wind  waai. Identeitspolitiek is aan die orde van die dag, selfs binne die DA.  Die groot vraag is: Hoe gaan Afrikaners munt slaan uit die hernude  fokus op etnisiteit en identiteitspolitiek?<\/div>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ru.golos.ua\/suspilstvo\/shokin_uvolil_prokurora_harkova_1161\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is moeilik vir my as Afrikaner, synde die teiken van en aan die ontvangkant van baie van die ANC se veldtogte van etniese reiniging; oa regstellende aksie, die Ho\u00ebrskool Ermelo en dies meer, om die volgende te skryf: Ek koester simpatie vir president Zuma. D\u00edt skryf ek, ten spyte daarvan dat ek vantevore al [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-11775","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11775","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11775"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11775\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11775"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11775"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11775"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}