{"id":11766,"date":"2012-01-20T05:26:46","date_gmt":"2012-01-20T05:26:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11766"},"modified":"2012-01-20T05:26:46","modified_gmt":"2012-01-20T05:26:46","slug":"massiewe-daling-in-miv-gevalle-in-sa-verwag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11766","title":{"rendered":"&#8216;Massiewe daling&#8217; in MIV-gevalle in SA verwag"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika, die tuiste van die hoogste aantal MIV-gevalle in die w\u00eareld, behoort &#8216;n massiewe daling teen die einde van die dekade te sien na &#8216;n verandering in die regering se beleid, het &#8216;n UNAIDS-amptenaar Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is nou meer mense met MIV-infeksies hier as enige land in die w\u00eareld, met 5,6 miljoen. Dit is agv &#8216;n gebrek aan politieke verbintenis voorheen,&#8221; s\u00ea Sheila Tlou, UNAIDS se plaaslike direkteur vir Oos-en Suider-Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is egter &#8216;n ommekeer in die nuwe regering onder president (Jacob) Zuma wat daartoe verbind is,&#8221; in sy stryd teen MIV en vigs, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Teen 2020 sal daar massiewe daling in Suid-Afrika wees.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma, wat Suid-Afrika se Vigs-behandelingprogram dramaties uitgebrei het sedert 2009, het verlede maand &#8216;n plan onthul om die getal MIV-infeksies oor die volgende vyf jaar te halveer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vyf-jaar plan is eers opgestel na 2008 toe president Thabo Mbeki en sy minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang, bekend as dr Beet, uitgeskop is. Laasgenoemde wou vrugte eerder as medikasie gebruik om vigs te behandel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tlou het ges\u00ea Oos-en Suider-Afrika is bekend as die &#8220;die hart van die epidemie&#8221; want van die 34 miljoen mense wat met MIV leef, woon byna &#8216;n 3\/4 van die w\u00eareld se gevalle in die streek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Een van ons doelwitte is om nuwe infeksies met 50 persent te verminder,&#8221; teen 2015, het sy aan &#8216;n perskonferensie in Gen\u00e8ve ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Tlou het opgemerk dat die onlangse skugterheid in die verbintenis van die Globale Vigsfonds, om vigs, tuberkulose en malaria te help beveg, UNAIDS kan kortwiek in die stryd teen die siekte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is nogal baie vordering sedert 1997 met &#8216;n 25 persent vermindering in nuwe infeksies in ons streek,&#8221; s\u00ea Tlou,&#8217; n verpleegkunde-professor en &#8216;n voormalige minister van Gesondheid van Botswana wat tans in Johannesburg woon.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Steve Kraus, UNAIDS-direkteur vir Asi\u00eb en die Stille Oseaan, het ges\u00ea belangrike vordering is gemaak in groot lande soos China, Indi\u00eb en Indonesi\u00eb en in kleiner lande soos Fidji en Samoa.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kraus het ges\u00ea China het &#8216;n beleid van zero toleransie oor MIV aangeneem. Dit is later oorgeneem deur die 10 ASEAN-lande.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;China se befondsing vir die nasionale reaksie teen [MIV] neem toe en hulle het &#8216;n bykomende $1 miljard in 2011 bewillig. Thailand is &#8216;n ander land om dit te doen,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevra oor die betroubaarheid van Chinese data, het Kraus ges\u00ea: &#8220;In China is die data vandag beter as gister,&#8221; en bygevoeg dat die verbetering van &#8216;n konstante proses is. &#8220;Dit is soos om op soek te wees na die heilige graal om te bly verbeter.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika, die tuiste van die hoogste aantal MIV-gevalle in die w\u00eareld, behoort &#8216;n massiewe daling teen die einde van die dekade te sien na &#8216;n verandering in die regering se beleid, het &#8216;n UNAIDS-amptenaar Donderdag ges\u00ea. &#8220;Daar is nou meer mense met MIV-infeksies hier as enige land in die w\u00eareld, met 5,6 miljoen. Dit is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11766\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Massiewe daling&#8217; in MIV-gevalle in SA verwag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11766","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11766","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11766"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11766\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11766"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11766"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11766"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}