{"id":11765,"date":"2012-01-20T04:48:08","date_gmt":"2012-01-20T04:48:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11765"},"modified":"2012-01-20T04:48:08","modified_gmt":"2012-01-20T04:48:08","slug":"jeugliga-sal-opmars-na-pretoria-oor-inmenging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11765","title":{"rendered":"Jeugliga sal opmars na Pretoria oor inmenging"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die plasing van departemente onder administrasie instede daarvan om hulle te help het probleme vir die mense in Limpopo geskep, het die ANC-jeugliga in die provinsie gister ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As &#8216;n gevolg van die inmenging van die nasionale Kabinet, is dienslewering in Limpopo letterlik verlam,&#8221; het die liga in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vir die eerste keer sedert 1994 ondervind ons probleme.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word beweer dat skoolvoedingsprogramme en vervoer nie betaal is nie, medikasie in hospitale is nie verkry nie, onderwysbeurse is gevries en verskeie ander diensverskaffers is nog nie betaal nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nasionale regering het vyf Limpopodepartemente in Desember verlede jaar onder administrasie geplaas as gevolg van miljarde rande in verkwiste besteding wat die provinsie bankrot gelaat het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vyf departemente &#8211; finansies, onderwys, gesondheid en maatskaplike ontwikkeling, openbare werke, en opvoeding is onder die nasionale regering se beheer geplaas. Die oorblywende departemente word mbv die riglyne wat deur die nasionale regering gestel is, bestuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">By &#8216;n mediakonferensie oor die Kabinet se aanvanklike bevindings tov die provinsie se finansi\u00eble krisis, het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, Donderdag ges\u00ea &#8216;n forensiese ondersoek na Limpopo se moontlike R2 miljard-tekort sal hierdie week begin.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC-jeugliga in die provinsie het ges\u00ea hulle gee die nasionale Kabinet sewe dae om &#8220;die situasie reg te stel&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ons nie enige verandering sien nie, sal ons alle betrokke belanghebbendes mobiliseer en in Maart na Pretoria opruk want dit is die middelpunt van ons probleme.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liga het ges\u00ea dit was &#8216;n &#8220;raaisel&#8221; dat die Limpopo se provinsiale regering geteiken word want dit is nie die &#8220;ergste&#8221; provinsie nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ander provinsies het oortrekkings van meer as die R1 miljard aangevra deur Limpopo versoek, maar tog word daardie provinsies is nie geteiken nie,&#8221; het die jeugliga ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/allkharkov.ua\/news\/state\/v-harkovskoi-oblasti-naznachen-rykovoditel-mestnoi-prokyratyry.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die plasing van departemente onder administrasie instede daarvan om hulle te help het probleme vir die mense in Limpopo geskep, het die ANC-jeugliga in die provinsie gister ges\u00ea. &#8220;As &#8216;n gevolg van die inmenging van die nasionale Kabinet, is dienslewering in Limpopo letterlik verlam,&#8221; het die liga in &#8216;n verklaring ges\u00ea. &#8220;Vir die eerste keer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11765\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jeugliga sal opmars na Pretoria oor inmenging&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11765","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11765","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11765"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11765\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11765"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11765"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11765"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}