{"id":11763,"date":"2012-01-19T16:06:30","date_gmt":"2012-01-19T16:06:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11763"},"modified":"2012-01-19T16:06:30","modified_gmt":"2012-01-19T16:06:30","slug":"charles-taylor-was-n-cia-agent","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11763","title":{"rendered":"Charles Taylor was &#8216;n CIA-agent"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Charles Taylor van Liberi\u00eb, die eerste Afrikastaatshoof wat vir oorlogsmisdade vervolg word deur &#8216;n internasionale geregshof, het vir die CIA gewerk, het die Boston Globe hierdie week berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag, wat gebaseer is op inligting wat beskikbaar gestel mag word na ses jaar, beweer dat Taylor vir jare lank &#8216;n verhouding met die Amerikaanse spioenasie-agentskap gehad het, alhoewel die besonderhede van wat hy eintlik gedoen het, onduidelik is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Pentagon se reaksie op die Globe was om te verklaar dat die besonderhede van Taylor se rol in die spioenasie-agentskap vervat is in dosyne geheime verslae &#8211; ten minste 48 afsonderlike dokumente &#8211; wat etlike dekades geduur het maar die presiese duur en omvang van die verhouding bly verborge,&#8221; het die dagblad ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige Liberiese president wag op die uitspraak in sy oorlogsmisdaadverhoor by die spesiale hof vir Sierra Leone in Nederland.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy staar 11 aanklagte van oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom in die gesig nadat hy Sierra Leone se Rewolusion\u00eare Verenigde Front (RUF) onwettig bewapen het in ruil vir die myn van sogenaamde &#8220;bloed diamante.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sierra Leone-burgeroorlog het na bewering sowat 120 000 lewens in die 10 jaar tot en met 2001, ge\u00ebis. RUF-rebelle, wat beskryf word deur die vervolging as Taylor se &#8220;surrogaatweermag,&#8221; was verantwoordelik vir die verminking van duisende burgerlikes deur hulle ledemate af te kap.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Taylor het onskuldig gepleit op alle aanklagte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Boston Globe se verslag word gerugsteun deur langdurige gerugte van Taylor se werk met die <em>Central Intelligence Agency<\/em>.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag, het hy in die vroe\u00eb 1980&#8217;s vir die agentskap begin werk. Nadat hy aangekla is en die presidentstoel in 2003 verlaat het, het hy openlik in Nigeri\u00eb geleef, &#8216;n land wat die Verenigde State as &#8216;n plaaslike bondgenoot beskou. Hy is uiteindelik in 2006 aan die internasionale hof oorhandig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Charles Taylor van Liberi\u00eb, die eerste Afrikastaatshoof wat vir oorlogsmisdade vervolg word deur &#8216;n internasionale geregshof, het vir die CIA gewerk, het die Boston Globe hierdie week berig. Die verslag, wat gebaseer is op inligting wat beskikbaar gestel mag word na ses jaar, beweer dat Taylor vir jare lank &#8216;n verhouding met die Amerikaanse spioenasie-agentskap &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11763\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Charles Taylor was &#8216;n CIA-agent&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11763","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11763","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11763"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11763\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11763"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11763"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11763"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}