{"id":11754,"date":"2012-01-19T05:37:00","date_gmt":"2012-01-19T05:37:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11754"},"modified":"2012-01-19T05:37:00","modified_gmt":"2012-01-19T05:37:00","slug":"duur-ongeluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11754","title":{"rendered":"Duur ongeluk"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">In Jeddah, Saoedi-Arabi\u00eb, het &#8216;n Saoedi-F-15 vegvliegtuig di\u00e9 week teen &#8216;n Franse Mirage gebots en albei het neergestort het tydens &#8216;n gesamentlike oefening.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ongeluk het in die Taboekstreek in die noorde van Saoedi-Arabi\u00eb gebeur volgens &#8216;n Saoedi-Press-nuusagentskapberi.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oefening is Sondag gehou s\u00ea die ministerie van Verdediging. Geen ongevalle  is aangemeld nie en die drie vlie\u00ebniers in die twee vliegtuie, &#8216;n Saoedi en twee Franse, is ongedeerd. Hulle valskerms het hulle veilig op die grond gebring.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ondersoeke is aan die gang en die omstandighede wat gelei het tot die ongeluk is onder die soeklig,&#8221; het die staatmedia bygevoeg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Intussen het Amerikaanse intelligensie-agentskappe hul kommer uitgespreek dat Saoedi-Arabi\u00eb sal poog om kernwapens te ontwikkel, te midde van spanning in die streek oor Iran se kernprogram.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die belangrikste waarskuwingstekens is die samewerkingsooreenkoms wat Sondag in Riyadh deur China en Saoedi-Arabi\u00eb onderteken is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Saoedi-Jedda News, sal die ooreenkoms die gesamentlike ontwikkeling van &#8220;atoomenergie vir vreedsame doeleindes, wat sal help om die koninkryk se stygende vraag na energie en sy groeiende afhanklikheid van die afbrekende van hulpbronne in te kort,&#8221; nastreef.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ooreenkoms is deur koning Abdullah en die Chinese premier Wen Jiabao onderteken. &#8216;n Senior Saudi prins het vroe\u00ebr ges\u00ea sy land het kernwapens nodig om mededinger Iran se arsenaal teen te werk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige hoof van Saoedi-intelligensie Prins Turkye al-Faisal het op 5 Desember verklaar dat &#8220;ons pogings en di\u00e9 van die w\u00eareld om Israel te oortuig om sy wapens van massavernietiging te laat vaar, sowel as Iran, nie geslaag het nie&#8230; Daarom is dit ons plig teenoor ons volk en mense om alle moontlike opsies, insluitend die besit van hierdie wapens te oorweeg.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saoedi-Arabi\u00eb is China se grootste verskaffer van ru-olie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saoedi-Arabi\u00eb het verlede jaar gesprekke met die Obama-administrasie oor Amerikaanse kernsamewerking gehou en &#8216;n ooreenkoms bereik vir kernontwikkeling met Suid&#8211;Korea in November.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">China het in die 1980&#8217;s aan Saoedi-Arabi\u00eb 36 DF-3 medium-reeks ballistiese missiele verskaf, wat alhoewel nie toegerus is met &#8216;n atoomkop nie, beskou word as kernafleweringstelsels.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Jeddah, Saoedi-Arabi\u00eb, het &#8216;n Saoedi-F-15 vegvliegtuig di\u00e9 week teen &#8216;n Franse Mirage gebots en albei het neergestort het tydens &#8216;n gesamentlike oefening. Die ongeluk het in die Taboekstreek in die noorde van Saoedi-Arabi\u00eb gebeur volgens &#8216;n Saoedi-Press-nuusagentskapberi. Die oefening is Sondag gehou s\u00ea die ministerie van Verdediging. Geen ongevalle is aangemeld nie en die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11754\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duur ongeluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11754","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11754","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11754"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11754\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11754"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11754"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11754"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}