{"id":11750,"date":"2012-01-18T09:32:08","date_gmt":"2012-01-18T09:32:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11750"},"modified":"2012-01-18T09:32:08","modified_gmt":"2012-01-18T09:32:08","slug":"ons-leliewit-proteas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11750","title":{"rendered":"Ons leliewit Proteas"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Afgetrede regter Chris Nicholson se ondersoek na die stand van Suid-Afrikaanse krieket het baie vrae rondom verskeie vooropgestelde idees wat Suid-Afrikaners oor die sport huldig, te berde gebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die suksesse van die Proteas se Toets- en eendagspanne is baie duidelik die samestelling van die span, maar die voormalige KSA-president, Norman Arendse, se getuienis aan die Nicholson-komitee by Pretoria se Loftus Versveld het dit oor rassevooroordeel wat krieket kortwiek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arendse het &#8216;n striemende rasaanval geloods teen die wit span en KSA se uitvoerende swart hoof, Gerald Majola, wat weier om krieket te transformeer en as lakei van wit belange optree.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van KSA se aansprake tot die teendeel oor byna twee dekades, dui die getuienis volgens Arendse daarop dat die ontwikkeling van krieket, veral in benadeelde swart gemeenskappe, ook in groot moeilikheid is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arendse, wat vanaf Junie 2007 president van KSA was, totdat hy in September 2008 bedank het, het Majola beskryf as die &#8220;skans&#8221; teen diepgaande rasse-transformasie in die sport oor die algemeen, en die nasionale span, veral.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arendse, wat rassetransformasie tydens sy stormagtige ampstermyn as president meedo\u00ebnloos gedryf het, het ges\u00ea hy het ten minste twee keer uitgeval met Majola oor die rasse-samestelling van die nasionale span. KSA wou toe &#8216;n minimum van sewe swart spelers in &#8216;n Proteaspan sien.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinsdag, het Arendse aan die komitee ges\u00ea Majola het vrees onder borge, die media en KSA-elemente dat transformasie tot die verswakking van die Proteas sal lei, gebruik om sy mag te konsolideer binne die organisasie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arendse het ook beskryf hoe Majola &#8220;by twee geleenthede&#8221; besluite wat hy gemaak het, omgekeer het. Die eerste was, toe die span teen Bangladesh aangekondig is met slegs vyf swart spelers, eerder as die vereiste sewe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arendse het ges\u00ea di\u00e9 gedrag is simptomaties van die &#8220;Frankenstein monster&#8221; wat Majola oor die jare geword het as uitvoerende hoof met die ongebreidelde magte.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arendse s\u00ea by &#8216;n ander geleentheid het die KSA-raad &#8216;n besluit geneem om die Proteas se voormalige afrigter, Mickey Arthur en die kaptein, Graeme Smith, te verwyder uit die Proteas se keurkomitee omdat hulle wit is. Majola het dit omgekeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Chris Nicholson, het bevestig dat hierdie en ander inligting oor krieketbase se bonusse deur Arendse &#8220;van kardinale belang vir hierdie ondersoek&#8221; is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afgetrede regter Chris Nicholson se ondersoek na die stand van Suid-Afrikaanse krieket het baie vrae rondom verskeie vooropgestelde idees wat Suid-Afrikaners oor die sport huldig, te berde gebring. Die suksesse van die Proteas se Toets- en eendagspanne is baie duidelik die samestelling van die span, maar die voormalige KSA-president, Norman Arendse, se getuienis aan die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11750\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ons leliewit Proteas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[88],"tags":[],"class_list":["post-11750","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c79-krieket"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11750","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11750"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11750\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11750"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11750"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11750"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}