{"id":11741,"date":"2012-01-18T05:19:47","date_gmt":"2012-01-18T05:19:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11741"},"modified":"2012-01-18T05:19:47","modified_gmt":"2012-01-18T05:19:47","slug":"nw-polisiestasie-aan-die-brand-gesteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11741","title":{"rendered":"NW-polisiestasie aan die brand gesteek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die polisie in Noordwes ondersoek &#8216;n saak van brandstigting nadat die Bethanie-satelliet-polisiekantoor aan die brand gesteek is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skade wat veroorsaak is deur die brand, is op R20 000 geraam, het die polisiewoordvoerder Captain Tselane Nkala Dinsdag ges\u00ea. Die brand is in die vroe\u00eb oggendure Sondag gestig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Twee polisiebeamptes wat aan diens was, het gepatrolleer en toe hulle terug gekom het, het hulle gesien dat die satellietstasie brand. Die voorste vensters was gebreek, die deur was aan die brand en die voorste plafon was ook aan die brand.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie vermoed die plaaslike inwoners wat verlede week in &#8216;n optog betrokke was waartydens bande verbrand is en klippe gegooi is, kon die brand gestig het, want &#8216;n band is op die perseel gevind.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen arrestasies is nog gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het twee intussen ook van sy burgemeesters in Noordwes \u201cherroep\u201d vir die oortreding van ANC-beleid en beweerde korrupsie.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n  Besluit is geneem om Boitumelo Moloi en Andrew Maphetle te herroep.  Hulle werk nie saam met die organisasie nie en doen dinge op hul eie  manier,\u201d het David Kham, adjunk-streeksekretaris van die ANC, ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cAs  jy deur die ANC ontplooi word, moet jy doen wat van jou verwag word, jy  kan nie net doen wat jy wil nie. Sommige het gekies om baie anti-ANC te  wees&#8230; dit affekteer die gebied van Tlokwe en die Dr Kenneth  Kaunda-distrik.\u201d<\/p>\n<p>Moloi was die burgemeester van die Dr Kenneth  Kaunda-distriksmunisipaliteit, wat Tlokwe, Matlosana en Maquassi Hills  insluit. Maphetle was die burgemeester van die Tlokwe-plaaslike  munisipaliteit.<\/p>\n<p>Ook die party se streeksekretaris, Aubuti Chika, is geskors omdat hy nie sy pligte nagekom het nie.<\/p>\n<p>Die  DA het ges\u00ea Maphetle se verwydering behoort vir Dakota Legoete, \u2018n vorige burgemeesterskandidaat wat oorgesien is nadat hy  na bewering betrokke was by korrupsie in Tswaing, die weg te baan.<\/p>\n<p>\u201cHierdie is \u2018n  politieke tsunami om sekere \u2018kaders\u2019 uit te haal en hulle te vervang  met lede wat meer polities gemaklik by die ANC is. Dit het niks te doen  met die behoeftes van die mense nie,\u201d het Chris Landsberg, woordvoerder,  ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Kham het die proses om plaasvervangers aan te wys reeds begin.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/shokin-uvolil-prokurora-xarkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Noordwes ondersoek &#8216;n saak van brandstigting nadat die Bethanie-satelliet-polisiekantoor aan die brand gesteek is. Skade wat veroorsaak is deur die brand, is op R20 000 geraam, het die polisiewoordvoerder Captain Tselane Nkala Dinsdag ges\u00ea. Die brand is in die vroe\u00eb oggendure Sondag gestig. &#8220;Twee polisiebeamptes wat aan diens was, het gepatrolleer en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11741\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NW-polisiestasie aan die brand gesteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11741","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11741","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11741"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11741\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11741"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11741"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11741"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}