{"id":11738,"date":"2012-01-17T15:49:50","date_gmt":"2012-01-17T15:49:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11738"},"modified":"2012-01-17T15:49:50","modified_gmt":"2012-01-17T15:49:50","slug":"mbeki-skepties-oor-twitter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11738","title":{"rendered":"Mbeki skepties oor Twitter"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Voormalige President Thabo Mbeki het Maandag ges\u00ea hy is skepties oor Twitter se vermo\u00eb om betroubare kennis oor te dra.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbeki het in reaksie op &#8216;n vraag na &#8216;n toespraak aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool ges\u00ea hy dink dat die sosiale media-instrument nie geskik is vir kennis wat die verbetering van die samelewing behels nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is skepties oor hierdie idee dat Twitter &#8216;n bruikbare instrument vir die demokratisering van kennis is,&#8221; het Mbeki ges\u00ea aan die begin van die skool se kenniskonferensie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As jy kennis wil bevorder wat te doen het met die verbetering van die samelewing, dink ek nie dit is toepaslik nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Selfs die internet in die algemeen, blogging en so aan, is nie die plek waar jy &#8230; al hierdie dinge in teorie\u00eb kan plaas nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy toespraak het Mbeki bevraagteken of kennis &#8220;minder gedemokratiseer en meer gekompromitteer&#8221; as &#8216;n instrument vir die verbetering van die samelewing geword het. Hy het ges\u00ea tradisionele media-instellings is nie in staat om politieke retoriek te beheer wat die publiek &#8220;aan die brand&#8221; het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is moeilik om die eise en teen-eise te ondersoek, het hy ges\u00ea. Die konferensie moet kyk na hoe die valse kennis &#8220;bevorder&#8221; word deur groepe met agendas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat &#8220;valse kennis&#8221; gebruik is om die Libiese leier Gaddafi te verwyder uit sy magsposisie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Valse kennis is versprei dat die Gaddafi-regime vir die slagting van miljoene burgers verantwoordelik was,&#8221; het Mbeki ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit het gelei tot die aanvaarding van die vliegspersone oor Libi\u00eb wat weer gedien het as &#8216;n dekmantel om die Libiese regering omver te werp en &#8216;n regime wat goedgekeur is deur Westerse magte in hul belang te regverdig.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Raad van Europa het ook beweer dat &#8220;valse kennis&#8221; oor &#8216;n varkgriep-epidemie in 2009 versprei is, sodat hoogs winsgewende farmaseutiese maatskappye voordeel daaruit kon trek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbeki het ges\u00ea die media het baie invloed in Suid-Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit word &#8216;n baie belangrike voertuig vir die verspreiding van kennis,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Veral [waar] lesers genoeg vertroue in die media blyk te h\u00ea, sodat hulle dink as dit uit die koerant kom, is dit waar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Thabo Mbeki &#8216;n halfdosyn eiers gesteel uit supermark. Daarom is dit waar is, want dit kom uit die koerant.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voormalige President Thabo Mbeki het Maandag ges\u00ea hy is skepties oor Twitter se vermo\u00eb om betroubare kennis oor te dra. Mbeki het in reaksie op &#8216;n vraag na &#8216;n toespraak aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool ges\u00ea hy dink dat die sosiale media-instrument nie geskik is vir kennis wat die verbetering van die samelewing &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mbeki skepties oor Twitter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11738","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11738\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}