{"id":11736,"date":"2012-01-17T05:58:27","date_gmt":"2012-01-17T05:58:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11736"},"modified":"2012-01-17T05:58:27","modified_gmt":"2012-01-17T05:58:27","slug":"ongemaklike-vrede-heers-in-nigerie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11736","title":{"rendered":"Ongemaklike vrede heers in Nigeri\u00eb"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Soldate is Maandag in die strate van Nigeri\u00eb se stede ontplooi om die einde van die betogings in Afrika se mees bevolkte land te verseker.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vakbondleiers beskou dit as &#8216;n oorwinning vir arbeid, en s\u00ea die land se beleid oor brandstofsubsidies sal in die toekoms deur hulle optrede gelei word. Maar die nuwe ooreengekome prys van sowat $2,27 &#8216;n gelling is nog duurder as die vorige prys van $1,70 per gelling, en plaas steeds &#8216;n las op die armstes wat min voordele van &#8216;n groot olie-uitvoerder geniet.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om die kompromie af te dwing en oplaaiende protes te stop, het pres. Jonathan beveel dat soldate vir die veiligheid in die land se groot stede sorg, iets wat onsigbaar gebly het sedert die land &#8216;n milit\u00eare bewind vir &#8216;n ongemaklike demokrasie in 1999 verruil het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n duidelike teken van onverdraagsaamheid en sluit die demokratiese ruimte van die mense van Nigeri\u00eb, wat deur demokrate regoor die w\u00eareld veroordeel sal word,&#8221; lui &#8216;n verklaring van die Red Nigeri\u00eb Groep, wat in Lagos verlammende opstande gere\u00ebl het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie betogers het ook by die groeiende teenstand teen &#8216;n kultuur van regeringskorrupsie in opstand gekom. Wetgewers in Nigeri\u00eb verdien byvoorbeeld $1 miljoen &#8216;n jaar en state het begrotings groter as naburige lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die &#8220;hashtag&#8221;-slagspreuk van &#8220;Occupy Nigeria,&#8221; het talle die sosiale media platform gebruik om die land se swak paaie en hospitale te midde van die uitspattighede van die land se elite te kritiseer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het vroe\u00ebr probeer om die volk te oorreed tot kalmte, en belowe om &#8216;n geraamde $8 miljard &#8216;n jaar vir openbare werke aan te wend. Di\u00e9 skuif het nie die protes gekeer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die laaste twee dae het owerhede provocateurs gewaarsku teen saamtrekke om onrustigheid aan te hits; die land het &#8216;n lang en ongelukkige geskiedenis van staatsgrepe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit het duidelik geword aan die regering en alle welmenende Nigeri\u00ebrs dat ander belange protes teen die proses van implementering van deregulering gekaap het&#8230; Hierdie belangegroepe soek verdeeldheid, anargie en wil onsekerheid bevorder tot nadeel van die openbare vrede,&#8221; het president Jonathan in &#8216;n toespraak op die staatsbeheerde Nigeriese Televisie ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minstens 10 mense is dood en meer as 600 ander gewond tydens die pas afgelope stakings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soldate het groot paaie en padaansluitings oor die hele Lagos beset, waar 15 miljoen mense woon, asook Kano, Nigeria se tweede grootste stad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die soldate in Lagos het hulle aanvalsgewere oor hul skouers gedra, en voornemende oproermakers met bajonette geheg aan hul aanvalsgewere voorgekeer. Hulle het aan die betogers ges\u00ea om terug te gaan vanwaar hulle kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het skote in die lug afgevuur en traangas gebruik om die skare uiteen te jaag Geweerskote se eggo op een snelweg is gehoor.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die owerhede in Lagos ook sommige van die buitelandse media geteiken. Beamptes van die Staatsveiligheidsraad, Nigeri\u00eb se geheime polisie het Maandag &#8216;n klopjag op &#8216;n kantoor wat deur die BBC en CNN gebruik word uitgevoer, het getuies ges\u00ea. Marilyn Ogar, &#8216;n veiligheidspolisie-woordvoerder, het ges\u00ea sy het geen inligting oor die optrede nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00eb is die vyfde grootste ru-olie verskaffer aan die VSA.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chevronwoordvoerder Scott Walker het ges\u00ea &#8216;n brand het vroeg Maandagoggend by een van hulle olie-installasies uitgebreek. Regeringsamptenare blameer die brand op &#8216;n industri\u00eble ongeluk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chevron het nie dadelik s\u00ea wat die brand veroorsaak het nie. Nigeri\u00eb se regering meen egter &#8216;n &#8220;gas kick&#8221;, &#8216;n groot opbou van gasdruk in die boor, was verantwoordelik.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soldate is Maandag in die strate van Nigeri\u00eb se stede ontplooi om die einde van die betogings in Afrika se mees bevolkte land te verseker. Vakbondleiers beskou dit as &#8216;n oorwinning vir arbeid, en s\u00ea die land se beleid oor brandstofsubsidies sal in die toekoms deur hulle optrede gelei word. Maar die nuwe ooreengekome prys &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11736\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ongemaklike vrede heers in Nigeri\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11736","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11736","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11736"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11736\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11736"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11736"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11736"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}