{"id":1173,"date":"2007-12-10T06:35:52","date_gmt":"2007-12-10T06:35:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1173"},"modified":"2007-12-10T06:35:52","modified_gmt":"2007-12-10T06:35:52","slug":"mugabe-stuur-merkel-in-haar-peetjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1173","title":{"rendered":"Mugabe stuur Merkel in haar peetjie"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Weste en menseregtegroepe het Mugabe beskuldig van wydverspreide menseregteskendings en dat hy sy land se ekonomie geru&iuml;neer het, maar hy word deur baie in Afrika as &#329; held beskou.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) het gepoog om tussen die Zimbabwiese se regering en die opposisie te bemiddel.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die eerste minister van Brittanje, Gordon Brown, het die vergadering uit protes teen Mugabe se deelname geboikot en die Duitse kanselier Angela Merkel het die spitsberaad Saterdag uitgedaag om die menseregtevergrype in Zimbabwe aan te spreek toe sy ges&ecirc; het: &ldquo;Die situasie in Zimbabwe rig skade aan die beeld van die nuwe Afrika aan.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar Mugabe is soos volg deur EU-diplomate aangehaal: &ldquo;Dink die Duitse kanselier en die ander pro-Gordon Brown-mense werklik hulle weet beter as SAOG en die Afrika-unie, ons moet hierdie vermetelheid beveg.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vorige pogings om &#329; spitsberaad tussen die w&ecirc;reld se grootste handelsblok en sy armste kontinent te hou, het misluk omdat Brittanje en sekere EU-state geweier het om dit te by te woon indien Mugabe uitgenooi sou word, terwyl Afrikaleiers ges&ecirc; het hulle sal nie kom as Mugabe weggewys word nie.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens Mugabe is die EU se &ldquo;arrogansie&rdquo;, en nie Zimbabwe nie, te blameer vir die oponthoud in die re&euml;l van die spitsberaad.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Diegene wat van gelykheid praat, het gepoog om hul eie wil op Afrika af te dwing en het saamgeflanste klagtes teen Zimbabwe gel&ecirc;,&rdquo; het Mugabe ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Ons ken ons verantwoordelikhede; ons hoef nie lesse oor vrede en veiligheid te ontvang nie,&rdquo; het hy bygevoeg.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die EU se hoof van buitelandse beleid, Javier Solana, het weereens nadat Mugabe gepraat het sy kommer oor di&eacute; kwessies uitgespreek. &ldquo;Die EU is bekommerd oor die verslegting van die ekonomiese, humanit&ecirc;re en politieke situasie in Zimbabwe,&rdquo; het Solana aan die Europese en Afrikaleiers ges&ecirc;. &ldquo;Na ons mening, is die verslegting die gevolg van &#329; krisis wat goeie regering betref,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die president van die Europese Kommissie, Jose Manuel Barroso, het aan &#329; nuuskonferensie aan die einde van die spitsberaad, verwysende na Mugabe, ges&ecirc; dat hy nie kan verstaan waarom diegene wat vir die vryheid van hul land geveg het wel vryheid aan hul eie mense weier nie.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mugabe het alle plase wat aan blankes behoort gekonfiskeer tydens sy &ldquo;grondhervorming&rdquo; en volgens die opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, verkiesingsbedrog in die vorige verkiesing gepleeg. Aanstaande jaar word daar weereens in Zimbabwe verkiesing gehou en Mugabe is reeds besig om die opposisiegroepe te onderdruk, luidens die BDV.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/hamams\/\">\u0442\u0443\u0440\u0435\u0446\u043a\u0430\u044f \u0431\u0430\u043d\u044f \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Mugabesw.JPG\" width=\"87\" height=\"113\" style=\"float: right;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Lissabon &ndash; &#329; Uitdagende Robert Mugabe het die Europese leiers Sondag vertel dat hy geen lesse wil ontvang oor hoe om Zimbabwe te regeer nie, in antwoord op die Duitse kanselier, Angela Merkel, en ander EU-leiers se beskuldigings dat hy menseregte in sy land vertrap.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mugabe het oudergewoonte sy vuis uitdagend in die lug gesteek en breed geglimlag toe hy gevra is watter boodskap hy vir Europa het op die tweede en laaste dag van die EU-Afrika-spitsberaad.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Wat menseregte en goeie regering betref, bepaal Afrika sy eie beleid, uit eie vrye wil,&rdquo; het Zimbabwe se omstrede president ges&ecirc;, soos hy aangehaal is deur twee EU-diplomate wat na sy toespraak geluister het tydens die eerste Euro-Afrika-spitsberaad in sewe jaar.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,1119,21089],"class_list":["post-1173","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-mugabe-stuur-merkel-in-haar-peetjie","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1173","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1173"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1173\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1173"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1173"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1173"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}