{"id":11718,"date":"2012-01-12T13:50:06","date_gmt":"2012-01-12T13:50:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11718"},"modified":"2012-01-12T13:50:06","modified_gmt":"2012-01-12T13:50:06","slug":"swart-seun-glo-weggewys-by-vakansieoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11718","title":{"rendered":"Swart seun glo weggewys by vakansieoord"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat &#8216;n swart kind glo na bewering nie welkom daar was nie, het die Oos-Kaapse Parke- en Toerisme Agentskap (OKPTA) Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 11-jarige seun sou op 7 Januarie saam met &#8216;n 12-jarige wit vriend en sy gesin na die Lepel Le-oord in Cintsa gaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die wit seun se ma&#8230; het ges\u00ea dat, ten spyte daarvan dat sy betaal het vir &#8216;n ses-dag vakansie vir twee volwassenes, haar seun en sy vriend, is sy vooraf telefonies ingelig dat haar seun se vriend nie op die eiendom toegelaat sal word nie,&#8221; het OKPTA -woordvoerder, Veliswa Mhlapo, ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is glo aan die ma ges\u00ea slegs swart mense wat op die gronde werk sal toegelaat word en dat die swart kind nie saam met die familie daar kan vakansie hou nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mhlapo het ges\u00ea dat die uitvoerende hoof van OKPTA, Sybert Liebenberg, &#8216;n span saamgestel het om die oord te ondersoek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Aparte voorval is vroe\u00ebr in Januarie by &#8216;n oord in Port Elizabeth aangemeld.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het op die oomblik nie besonderhede rakende daardie voorval nie, maar ons sal volgende week meer weet,&#8221; het Mhlapo ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verslag oor die voorvalle sal op 25 Januarie bekendgemaak word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Deur hierdie ondersoek sal ons kan vasstel of hierdie wel toerisme-fasiliteite is wat by die OKPTA geregistreer is as toerisme-produkte. Dan sal ons die grondwet en ons mandaat gebruik om die voorvalle te hanteer,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Liebenberg het ges\u00ea die OKPTA sal seker maak dat soortgelyke voorvalle nie weer plaasvind nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal nie rassisme in enige vorm verdra nie. Ons kan nie hierdie negatiewe effek op die Oos-Kaap se toerisme toelaat nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/11\/08\/191249.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat &#8216;n swart kind glo na bewering nie welkom daar was nie, het die Oos-Kaapse Parke- en Toerisme Agentskap (OKPTA) Donderdag ges\u00ea. Die 11-jarige seun sou op 7 Januarie saam met &#8216;n 12-jarige wit vriend en sy gesin na die Lepel Le-oord in Cintsa gaan. &#8220;Die wit seun &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11718\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart seun glo weggewys by vakansieoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11718","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11718","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11718"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11718\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11718"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11718"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11718"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}