{"id":11699,"date":"2012-01-09T08:11:54","date_gmt":"2012-01-09T08:11:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11699"},"modified":"2012-01-09T08:11:54","modified_gmt":"2012-01-09T08:11:54","slug":"da-so-te-se-by-anc-ingelyf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11699","title":{"rendered":"DA so te s\u00ea by ANC ingelyf"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Helen Zille, opposisieleier en DA-aanvoerder, se ANC-onderrok het di\u00e9 naweek behoorlik op die vloer gesleep. In &#8216;n verklaring wat ook op die DA se webwerf te lese is, het Zille die regering in sulke lowende taal geprys, dat sommige DA-kiesers gewonder het of hulle party tans by die ANC ingelyf is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kon skaars die stortvloed komplimente aan die ANC keer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Zille het persoonlik namens die DA &#8220;opregte gelukwensinge aan die  ANC en sy leier, president Zuma, vir die bereiking van hierdie  indrukwekkende mylpaal&#8221;, oorgedra.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het  ges\u00ea hierdie &#8220;100 jaar toon &#8216;n buitengewone rekord, sonder parallel op  die vasteland van Afrika. As die ANC s\u00ea dit is veel meer as &#8216;n viering  van die 100ste verjaarsdag van &#8216;n politieke party, stem ons saam. Dit  verteenwoordig &#8216;n geskiedenis van ontwikkeling, &#8216;n soeke na menseregte  en die koms van demokrasie na &#8216;n lang, moeilike stryd wat meer as 80  jaar geduur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nuwe  leiers het na vore gekom, en die ANC het gepoog om sy karakter te  verander van &#8216;n bevrydingsbeweging na &#8216;n regerende party. Die offers van  talle ANC-lede en leiers speel &#8216;n belangrike rol in die be\u00ebindiging van  apartheid en die DA het waardering vir hierdie bydraes.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het Nelson Mandela, &#8220;die vader van die Nuwe Suid-Afrika&#8221; genoem en ges\u00ea dat &#8220;sy waardes nog sterk aanklank vind by die mense van hierdie land&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het Mandela se &#8220;menslike, nie-rassige visie van gelykheid vir almal in &#8216;n demokratiese stelsel &#8211; nou in die Grondwet gewaarborg &#8211; wat ons land gelei het uit die donker dae van onderdrukking en stewig op die pad na vryheid&#8221; geprys. Die DA is van mening dat hierdie waardes &#8220;tydloos&#8221; is, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Zille het &#8220;die geskiedkundige gebeurtenis van die ANC wat sy eeufees vier, as &#8216;n tyd wat reg is om die beste van die verlede te behou, en met vrymoedigheid na &#8216;n beter &#8216;n toekoms vir alle Suid-Afrikaners uit te sien&#8221;, beskryf.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u0432\u044c\u044e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Helen Zille, opposisieleier en DA-aanvoerder, se ANC-onderrok het di\u00e9 naweek behoorlik op die vloer gesleep. In &#8216;n verklaring wat ook op die DA se webwerf te lese is, het Zille die regering in sulke lowende taal geprys, dat sommige DA-kiesers gewonder het of hulle party tans by die ANC ingelyf is. Sy kon skaars die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11699\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA so te s\u00ea by ANC ingelyf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11699","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11699","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11699"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11699\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11699"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11699"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11699"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}