{"id":11694,"date":"2012-01-09T04:37:27","date_gmt":"2012-01-09T04:37:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11694"},"modified":"2012-01-09T04:37:27","modified_gmt":"2012-01-09T04:37:27","slug":"zuma-prys-wit-aktiviste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11694","title":{"rendered":"Zuma prys wit aktiviste"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma het Sondag spesiale hulde gebring aan talle wit aktiviste wat hulself vir demokratiese verandering in die land beywer het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC het nog altyd en koester nog steeds (hul) bydrae,&#8221; het hy aan duisende Suid-Afrikaners ges\u00ea wat dapper genoeg was om in die skroeiende hitte by die Vrystaat-stadion saam te kom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie eenheid oor verdeeldhede versterk die ANC.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea swart mense was tot objekte gereduseer totdat hulle in 1912 saamgekom het om teen die apartheidstelsel te veg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat dit gedoen is met die ondersteuning van die Afrika-kontinent en die internasionale gemeenskap.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het hoogtepunte aangehaal van die party se 100 jaar van &#8216;n &#8220;selflose&#8221; stryd. Hy het egter nie na De Klerk se oorgawe verwys nie<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit het begin met die ANC se stigter, Pixley Ka Isaka Seme, wat &#8216;n beroep gedoen het op die Afrika-mense om saam te staan en rassisme te begrawe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het die ANC beskryf as &#8216;n gedissiplineerde mag van die linkses, met &#8216;n voorkeur vir armes.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea die eeufeesviering is emosionele, maar &#8216;n opwindende gebeurtenis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het verder hulde gebring aan 134 Suid-Afrikaanse patriotte, waarvan meeste van hulle Umkhonto We Sizwe-soldate was, soos Solomon Mahlangu, wat deur die apartheidsregering in Pretoria tereggestel is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons vryheid was definitief nie verniet nie. Dit is verkry deur die bloed, sweet en trane van baie selflose, revolusion\u00eare mense en die raamwerk van ons beweging.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die keuse van kerklike leiers wat deelgeneem het aan die verrigtinge het wenkbroue laat lig, nadat die Joodse rabbi, Warren Goldstein, &#8216;n prominente spreekbeurt gekry het. Die Joodse gemeenskap in Suid-Afrika is heelwat kleiner as die Moslem- en Christengemeenskappe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het vrae oor die Joodse betrokkenheid by die ANC laat ontstaan. Goldstein, die jongste rabbi ooit, is in Pretoria gebore. Hy is &#8216;n groot voorstander van armoedeverligting en &#8216;n ondersteuner van Israel.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/subordinate_offices_.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het Sondag spesiale hulde gebring aan talle wit aktiviste wat hulself vir demokratiese verandering in die land beywer het. &#8220;Die ANC het nog altyd en koester nog steeds (hul) bydrae,&#8221; het hy aan duisende Suid-Afrikaners ges\u00ea wat dapper genoeg was om in die skroeiende hitte by die Vrystaat-stadion saam te kom. &#8220;Hierdie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11694\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma prys wit aktiviste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11694","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11694","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11694"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11694\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11694"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11694"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11694"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}