{"id":11690,"date":"2012-01-06T06:06:36","date_gmt":"2012-01-06T06:06:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11690"},"modified":"2012-01-06T06:06:36","modified_gmt":"2012-01-06T06:06:36","slug":"vsa-kuberoorlog-en-onbemande-tuie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11690","title":{"rendered":"VSA: Kuberoorlog en onbemande tuie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">President Barack Obama het Donderdag &#8216;n verdedigingstrategie onthul wat die Amerikaanse milit\u00eare teenwoordigheid in Asi\u00eb sal uitbrei, maar hul totale uitgawes sal besnoei. Die Pentagon probeer om uitgawes te verminder met byna &#8216;n half triljoen dollar na &#8216;n dekade van oorlog.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die strategie, indien dit deurgevoer word, sal die w\u00eareld se grootste milit\u00eare moondheid hervorm.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kuberoorlog en onbemande tuie sal voortaan prioriteit geniet, soos pogings deur China en Iran die VSA se magsprojeksievermo\u00ebns in gebiede soos die Suid-Chinese See en die Straat van Hormoez die stryd aans\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die grootte van die weermag en seesoldate sal met nagenoeg 10 tot 15% krimp. So ook die Amerikaanse kern-arsenaal en Amerikaanse milit\u00eare teenwoordigheid in Europa.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Troep- en tydsintensiewe teen-insurgensie operasies, die onderbou van die Amerikaanse milit\u00eare strategie sedert die 2007 &#8220;inspuiting&#8221; van ekstra troepe na Irak, gaan baie meer beperk word. Die klem sal verskuif van groot skaalse, langtermyn-missies, na kleiner operasies.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gety van oorlog het gedraai, maar die vraag op hierdie strategiese antwoorde is watter soort milit\u00eare mag sal ons nodig h\u00ea lank na die oorlo\u00eb van die laaste dekade verby is,&#8221; het Obama tydens &#8216;n Pentagonnuuskonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weermag se huidige mag is ongeveer 565,000 soldate en daar is 201,000 seesoldate, wat beteken dat &#8216;n uiteindelike inkorting van tussen 76.000 en 114,000 troepe voorsien word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kritici s\u00ea die afskaling word gedryf deur die begrotingsellende eerder as verdedigingsbehoeftes, maar Obama het dit ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Oor die afgelope 10 jaar sedert 9\/11, het ons verdedigingsbegroting teen &#8216;n buitengewone tempo gegroei,&#8221; het Obama ges\u00ea. &#8220;Oor die volgende 10 jaar, sal die groei in die verdedigingsbegroting verstadig, maar die feit van die saak is dit sal nog groei, want ons het globale verantwoordelikhede wat ons leierskap vra.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verskuiwing in fokus na Asi\u00eb kom te midde van toenemende kommer oor China se strategiese doelwitte. Die Pentagon vrees &#8216;n nuwe generasie wapens wat Amerikaanse amptenare glo ontwerp is om die Amerikaanse vloot en lugmag te verhoed om mag in die Verre Ooste te projekteer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal ons teenwoordigheid in die Asi\u00eb-Stille Oseaan uitbrei,&#8221; het Obama ges\u00ea, &#8220;en die begrotingsvermindering sal nie kom ten koste van daardie kritieke streek nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe strategie sal die VSA se milit\u00eare mag &#8220;herbalanseer in die Asi\u00eb-Stille Oseaan-streek&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die strategie, s\u00ea die Verenigde State moet &#8216;n mag wees wat een groot oorlog kan wen terwyl hy nog in staat is om &#8216;n ander aanvaller af te skrik in &#8216;n tweede konflik. In die verlede het die Pentagon se strategiese beplanners probeer die VSA gereed te hou om twee groot oorlo\u00eb gelyktydig baas te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Verenigde State moet sy vermo\u00eb om sy mag in gebiede waar ons toegang en vryheid het en waar dit uitgedaag word, in stand te hou,&#8221; lui die strategiedokument.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Barack Obama het Donderdag &#8216;n verdedigingstrategie onthul wat die Amerikaanse milit\u00eare teenwoordigheid in Asi\u00eb sal uitbrei, maar hul totale uitgawes sal besnoei. Die Pentagon probeer om uitgawes te verminder met byna &#8216;n half triljoen dollar na &#8216;n dekade van oorlog. Die strategie, indien dit deurgevoer word, sal die w\u00eareld se grootste milit\u00eare moondheid hervorm. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11690\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA: Kuberoorlog en onbemande tuie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11690","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11690","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11690"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11690\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11690"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11690"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11690"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}