{"id":11688,"date":"2012-01-06T05:49:27","date_gmt":"2012-01-06T05:49:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11688"},"modified":"2012-01-06T05:49:27","modified_gmt":"2012-01-06T05:49:27","slug":"polisie-onderdruk-geweld-in-bloemfontein","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11688","title":{"rendered":"Polisie onderdruk geweld in Bloemfontein"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het vier mense weens openbare geweld in Botshabelo buite Bloemfontein in hegtenis geneem. Woedende betogers het die pad met swaar voorwerpe versper en ges\u00ea hulle moes al hulle pligte as re\u00eblingsbeamptes vir die ANC se eeufeesvierings begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle s\u00ea Botshabelo-re\u00eblingsbeamptes is uitgesluit van die lys van diegene wat by die feesvierings ontplooi is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het rubberkoe\u00ebls gebruik om die betogers op die N-8 tussen Botshabelo en Bloemfontein uiteen te jaag. &#8216;n Woordvoerder van die polisie, Vish Naidoo s\u00ea hulle het bykomende lede van die polisie ontplooi om die situasie te monitor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Waarnemende Nasionale Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, s\u00ea streng veiligheidsmaatre\u00ebls is getref vir die ANC se 100-jarige feesvieringe in Bloemfontein di\u00e9 naweek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mkhwanazi s\u00ea hulle het meer as drieduisend lede ontplooi om misdaad in die Vrystaatse hoofstad te bekamp. Die polisie sal saam met die Weermag en ander staatsveiligheidsagentskappe werk om bedrywighede te monitor tydens die ANC se grootste viering sedert sy stigting 100 jaar gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook bevestig dat die lugruim bokant Bloemfontein tot aan die einde van die feesvieringe beperk sal word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die Amerikaanse burgerregte-leier, Jesse Jackson in die land aangekom vir die vieringe. Jackson s\u00ea die ANC het &#8216;n belangrike rol gespeel in die bevryding van Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea hy is bly hy kan die geleentheid meemaak en het die ANC aangemoedig om voort te gaan met sy taak in weerwil van die uitdagings.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/mezhdunarodnaja-dostavka-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie het vier mense weens openbare geweld in Botshabelo buite Bloemfontein in hegtenis geneem. Woedende betogers het die pad met swaar voorwerpe versper en ges\u00ea hulle moes al hulle pligte as re\u00eblingsbeamptes vir die ANC se eeufeesvierings begin het. Hulle s\u00ea Botshabelo-re\u00eblingsbeamptes is uitgesluit van die lys van diegene wat by die feesvierings ontplooi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11688\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie onderdruk geweld in Bloemfontein&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11688","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11688","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11688"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11688\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11688"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11688"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11688"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}