{"id":11684,"date":"2012-01-05T14:56:12","date_gmt":"2012-01-05T14:56:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11684"},"modified":"2012-01-05T14:56:12","modified_gmt":"2012-01-05T14:56:12","slug":"rasseoorlog-woed-voort-op-twitter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11684","title":{"rendered":"Rasseoorlog woed voort op Twitter"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Swart Britse parlementslid Diane Abbott is diep in die sop oor &#8216;n opmerking op Twitter teen wit mense wat rassisties is.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skadu-minister van openbare gesondheid het tydens &#8216;n gesprek oor die vonnisoplegging van die swart Stephen Lawrence se wit moordenaars ges\u00ea &#8220;wit mense is lief om &#8216;verdeel en heers&#8217; te speel,&#8221; en bygevoeg &#8220;ons moet nie hulle spel speel nie&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twiet het ook &#8216;n verwysing gehad wat lui: &#8220;taktiek so oud soos kolonialisme&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Haar kommentaar was aan vryskutjoernalis Bim Adewunmi, &#8216;n ander Twitter-gebruiker oor die vonnisoplegging van Gary Dobson en David Norris wat vir Stephen se moord verantwoordelik was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twittergebruikers het ontstoke gevra vir haar bedanking.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adjunkpremier Nick Clegg het &#8216;n beroep op me Abbott gedoen om haarself te verduidelik. Hy het ges\u00ea: &#8220;Ek dink wat Diane Abbott ges\u00ea het, is net dom en &#8216;n kras veralgemening.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Miliband het ges\u00ea me. Abbott se opmerking is onaanvaarbaar, volgens skadusekretaris Chuka Umunna. &#8220;Die inhoud van die twiet was duidelik onaanvaarbaar en Diane het natuurlik dan ook onvoorwaardelik om verskoning gevra,&#8221; het hy ges\u00ea aan BBC News.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Abbott is &#8216;n skaduminister en verteenwoordig &#8216;n kiesafdeling wat 61% wit is. Artikels 17 tot 29 van die Britse Wet op Openbare Orde van 1986 is redelik duidelik oor stellings soos hare.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Opsetlike uittarting van &#8216;n rassegroep, die verspreiding van rassistiese materiaal vir die publiek, en miskien veral in hierdie geval, die aanhitsing van inflammatoriese oproepe oor &#8216;n etniese groep, vir die doel van die aanhitsing van rasseontevredenheid, word glo in Brittanje verbied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Twitterstorm is maar die jongste in &#8216;n reeks flaters deur Abbott wat haar geposisioneer het as &#8216;n anti-rassisme-aktivis. Die vorige een was om te beweer dat Brittanje &#8216;rassisme uitgevind&#8217; het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorheen het Abbott ook beskuldigings van rassisme getrotseer nadat sy ges\u00ea het blonde blou-oog Finse meisies wat in haar plaaslike hospitaal werk is &#8220;ongeskik as verpleegsters, want hulle het nog &#8216;nooit voorheen met &#8216;n swart persoon gewerk nie&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nader tuis het nog &#8216;n rassestorm Twitter getref, weereens met Zille in die middel. Die twiet wat vra of Kaapstad die rassismehoofstad van die w\u00eareld vir 2011 verteenwoordig, maak opslae. Die botsing was tussen Kaapstad-musikant Simphiwe Dana en die Demokratiese Alliansie-leier, Helen Zille.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het alles begin toe die kunstenaar Lindiwe Suttle op Twitter berig het dat sy die slagoffer van rassisme in Kaapstad was en soos &#8216;n tweedeklasburger voel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer nog as in die land se ander metros, is Kaapstad se rasse- en inkomste-, asook historiese verspreiding van ontwikkeling erg oneweredig. Kritici s\u00ea rasse-enklawes is fisiese ruimtes en skei swart Gugulethu van gekleurde Mitchell&#8217;s Plain van wit Clifton. Inwoners word beperk in hulle sosiale interaksie en bly binne hul rasse-groep, s\u00ea hulle.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kapenaars klou ook aan onbetwiste vooropgestelde idees oor die eienskappe wat die ander definieer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille se onmiddellike reaksie was om te s\u00ea, &#8220;Watter volledige nonsens&#8221;. Zille beweer die twiet is deel van &#8216;n ANC-kabaal, en kom van diegene wat bitter is dat die DA in beheer is in die Wes-Kaap. Dit strook egter nie met die werklikheid waar swartes daagliks in Kaapstad sukkel om aanvaar te word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wit Kapenaars se reaksie op die aanval, is met die verbeeldinglose # CapeTownIsAwesome-tag beantwoord, maar die publiek het daarna niks gedoen om betrokke te raak en op die onderwerp te reageer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die ander kant is egter &#8216;n stortvloed woede teen Zille se &#8220;wit&#8221; en aanmatigende houding. Die wit, en veral Britse bevolking in Kaapstad skuil deesdae agter &#8220;klas&#8221; om anderskleuriges uit te hou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2003, toe Marcus Pillay, &#8216;n bruin Kaapstadse aktuaris, weggewys is by &#8216;n klub in Groenpunt, het die klub se eienaars ges\u00ea hulle beleid is gebaseer op klas, nie ras nie. Pillay en grondwetprofessor Pierre de Vos het die saak na die Gelykheidshof geneem en &#8216;n skikking is bereik waar die klubeienaars toegegee het dat Pillay op grond van ras verbied is. Hulle het belowe om die beleid te hersien.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daardie les, egter, is verlore op ander kroe\u00eb in die gebied, veral Bronx, wat nog steeds geteister word deur beskuldigings dat hulle mense op grond van ras benadeel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Asoka, &#8216;n kroeg en sitkamer in Kloofstraat se wit eienaar s\u00ea reguit: &#8220;Ek kan jou inlig dat Asoka nie &#8216;n rassistiese beleid het nie! Ons sal die eerste wees om te erken dat ons op grond van klas diskrimineer. En realisties is dit die ongelukkige realiteit van die samelewing waarin ons leef! &#8220;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem met Zille se &#8220;afskeid&#8221; van rassisme na klassisme is dat jy dit nie so maklik kan onderskei op sig nie. Niemand loop rond met hul inkomste en nettobates aan die voorkant van hul hemde gekram nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Klas en ras, veral in Kaapstad, is &#8216;n geval van ses-van-een,en &#8216;n halfdosyn van die ander in die gedagtes van baie. In teenstelling met Johannesburg, byvoorbeeld, waar swart rykdom nie &#8216;n rariteit is soos in Kaapstad nie, beteken wit rykdom en swart armoede.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart Britse parlementslid Diane Abbott is diep in die sop oor &#8216;n opmerking op Twitter teen wit mense wat rassisties is. Die skadu-minister van openbare gesondheid het tydens &#8216;n gesprek oor die vonnisoplegging van die swart Stephen Lawrence se wit moordenaars ges\u00ea &#8220;wit mense is lief om &#8216;verdeel en heers&#8217; te speel,&#8221; en bygevoeg &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11684\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rasseoorlog woed voort op Twitter&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11684","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11684","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11684"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11684\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11684"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11684"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11684"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}