{"id":11682,"date":"2012-01-05T06:07:56","date_gmt":"2012-01-05T06:07:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11682"},"modified":"2012-01-05T06:07:56","modified_gmt":"2012-01-05T06:07:56","slug":"almal-behalwe-meshoe-verwelkom-diereoffers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11682","title":{"rendered":"Almal behalwe Meshoe verwelkom diereoffers"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Eerwaarde Kenneth Meshoe het die ANC se offers aan die geeste veroordeel en &#8216;n uitnodiging na die eeufeesvieringe in Bloemfontein van die hand gewys.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se voorvaderaanbidding en offerandes aan geeste van die dooies is &#8216;n paar van die redes waarom eerwaarde Meshoe nie wil gaan nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meshoe, leier van die klein Afrika Christen Demokratiese Party, glo &#8216;n slegte tyd sal op die land neerdaal n\u00e1 die ANC se diereofferanderituele hierdie week.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek glo nie in die offers aan voorvaders en dooie geeste nie. Dit sal veroorsaak dat &#8216;n ramp Suid-Afrika tref. Kyk na Haiti, die land is gewy aan die duiwel, wat gelei het tot ongekende lyding vir sy mense,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meshoe het verwys na die kragtige aardbewing wat Haiti op 12 Januarie 2010 getref het, en 250 000 mense gedood het. Die eiland is ook bekend vir sy tradisionele duiwelaanbidding.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">ANC-voorsitter, Baleka Mbete het onlangs ges\u00ea verskeie diere-offers sal gemaak word aan die voorvaders vir die belangrike eeufeesgebeurtenis in Mangaung.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek dink hierdie optrede sal &#8216;n ramp in die land veroorsaak,&#8221; het Meshoe ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Daily Telegraph in Londen het Aartsbiskop Buti van die Roomse Kerk vroe\u00ebr ges\u00ea: &#8220;Diereofferandes het &#8216;n spesiale plek in die skema van dinge en word gevier in byna alle Afrika-gesinne. Ons het dit te lank uitgehou uit die Kerk van God. Dit is tyd dat ons dit openlik in die Christelike familie van die lewende en die dood verwelkom.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Solidariteitbeweging van Afrika Katolieke priesters, staan die sogenaamde &#8220;inkulturasie&#8221; van die Roomse kerk in Suid-Afrika voor. In een voorval is &#8216;n video gemaak van &#8216;n priester wat hoenders en bokke tydens die Mis se\u00ebn. Die diere is daarna geslag en hulle bloed uitgestort in &#8216;n gat buite die kerk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aartsbiskop George Daniel, wat vir 25 jaar oor die Pretoria-aartsbisdom geheers het, het ges\u00ea hy is bewus daarvan dat diereoffers gehou word. Bokke en hoenders het reeds &#8216;n sentrale plek in die gemeentes in sy bisdom ingeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aartsbiskop se kommentaar het die debat oor hoe ver en hoe vinnig &#8220;inkulturasie&#8221; moet gaan, opnuut laat woed. Aan die einde van die Afrika-sinode in Rome in 1995, is die idee van die integrasie van inheemse godsdienstige praktyke verwelkom deur die Vatikaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aartsbiskop Buti is verantwoordelik vir vyf bisdomme, wat &#8216;n bevolking van meer as 1,000,000 van vier verskillende rasse: swart, wit, Asi\u00eb en bruin, insluit. Die meerderheid van die mense is egter swart.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbete het ges\u00ea bevestiging is ook ontvang van 80 partye soos die MPLA, SWAPO, Frelimo, PAIGC, die Noorse Arbeidersparty, die Kommunistiese Party van Kuba, die Duitse Sosiaal-Demokratiese Party en die Nasionale Kongres van Indi\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sowat 50 deelnemers van anti-apartheidsbewegings van regoor die w\u00eareld, insluitend die families van prominente figure soos di\u00e9 van Trevor Huddleston sal die vieringe bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Anglikaanse Kerk was instrumenteel in die ondersteuning van die ANC en die uiteindelike bewindsoorname in Suid-Afrika. Die kerk het geld gewas vir die ANC en wapens gesmokkel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aartsbiskop emeritus Desmond Tutu en verteenwoordigers van die Nasionale Intergeloofsraad van Suid-Afrika (Nicsa), wat godsdienstige organisasies soos die SARK en die AACC, insluit sal in Mangaung teenwoordig wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het ges\u00ea dit is jammer dat die Afrika Christen Demokratiese Party (ACDP) leier eerwaarde Kenneth Meshoe besluit het om nie deel van die eeufeesvieringe te wees nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC kapelaan-generaal eerwaarde Vukile Mehana het ges\u00ea Meshoe vergeet dat die ANC &#8216;n vorming van baie sosiale kragte was, insluitend die intergeloofs- en ekumeniese groepe met verskillende geloofsoortuigings, kulture en teologie\u00eb.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eerwaarde Kenneth Meshoe het die ANC se offers aan die geeste veroordeel en &#8216;n uitnodiging na die eeufeesvieringe in Bloemfontein van die hand gewys. Die ANC se voorvaderaanbidding en offerandes aan geeste van die dooies is &#8216;n paar van die redes waarom eerwaarde Meshoe nie wil gaan nie. Meshoe, leier van die klein Afrika Christen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11682\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Almal behalwe Meshoe verwelkom diereoffers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11682","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11682"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11682\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}