{"id":11681,"date":"2012-01-05T05:20:35","date_gmt":"2012-01-05T05:20:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11681"},"modified":"2012-01-05T05:20:35","modified_gmt":"2012-01-05T05:20:35","slug":"malema-ontvang-anc-stempel-van-goedkeuring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11681","title":{"rendered":"Malema ontvang ANC-stempel van goedkeuring"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die geskorsde ANC-jeugliga president Julius Malema sal na verwagting drie &#8220;mini-saamtrekke&#8221; in die Vrystaat Donderdag en Vrydag toespreek om die Jeugliga se bydrae tot die ANC oor die afgelope eeu te gedenk.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema sal besin oor die belangrike rol van die jeug in die ANC dwarsdeur sy geskiedenis, en sal die huidige stryd van die ANC-jeugliga kontekstualiseer&#8221;, het die liga se woordvoerder, Floyd Shivambu Woensdag in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Donderdag sal Malema praat by die gemeenskapsentrum van Welkom by 17:00. Op Vrydag, sal hy by Moroka High School in Thaba Nchu die middag optree, en in Bloemfontein om 16:00.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel Malema nie ingesluit is in die formele program van die regerende party se eeufeesvieringe in Bloemfontein nie, s\u00ea die ANC-voorsitter, Baleka Mbete, dat ligaboodskappe in &#8216;n boekie vervat sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boekie sal gesirkuleer word aan die 100,000 mense wat na verwagting die vieringe sal bywoon.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede jaar, is planne gemaak om te verseker dat Malema nie &#8216;n verhoog deel met Zuma nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het in die onlangse openbare toesprake Zuma se naam vermy en voormalige ANC-presidente, sy adjunk en die voormalige president, Kgalema Motlanthe eerder genoem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het spottenderwys na Zuma as die &#8220;stortmens&#8221; op die Limpopo provinsiale konferensie verwys, waar hy onder die 20 provinsiale uitvoerende komiteelede verkies is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema en ander anti-Zuma groeperings hou hul hande bo hul koppe om &#8216;n stortkop te simboliseer. Jonathan Shapiro, die spotprentkunstenaar beter bekend as Zapiro, het di\u00e9 gebaar gewild gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n vroe\u00ebre verklaring het die Jeugliga ges\u00ea Malema sal in die Vrystaat optree om die Jeugliga se bydrae tot die ANC oor die afgelope eeu te gedenk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mbete het ges\u00ea die Jeugligasaamtrekke het &#8216;n stempel van goedkeuring van die ANC ontvang. Dit is deel van die bevestiging van ondersteuning op grondvlak,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle doen nie hul eie ding nie. Hulle doen die werk waarop die ANC moet fokus in die verskillende strukture vir die eeufeesnaweek. &#8220;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eeufees word ook gesien as &#8216;n voorloper tot die ANC se konferensie in Mangaung in Desember, waar lojaliteit vir Zuma getoets sal word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liga wil Zuma vervang met Motlanthe en die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, met die ANC se nasionale uitvoerende lid Fikile Mbalula.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voormalige President Thabo Mbeki het sy &#8216;n bywoning vir die eeufeesvieringe Dinsdag bevestig. Dit is die eerste keer dat Mbeki teenwoordig sal wees by &#8216;n ANC-gebeurtenis van hierdie omvang sedert hy uit die presidentskap in 2008 verdryf is. Desmond Tutu sal ook die vieringe bywoon, ten spyte van sy kritiek teen die ANC.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die geskorsde ANC-jeugliga president Julius Malema sal na verwagting drie &#8220;mini-saamtrekke&#8221; in die Vrystaat Donderdag en Vrydag toespreek om die Jeugliga se bydrae tot die ANC oor die afgelope eeu te gedenk. Malema sal besin oor die belangrike rol van die jeug in die ANC dwarsdeur sy geskiedenis, en sal die huidige stryd van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11681\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema ontvang ANC-stempel van goedkeuring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11681","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11681","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11681"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11681\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11681"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11681"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11681"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}