{"id":11679,"date":"2012-01-05T04:43:08","date_gmt":"2012-01-05T04:43:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11679"},"modified":"2012-01-05T04:43:08","modified_gmt":"2012-01-05T04:43:08","slug":"nederlanders-raak-taalbewus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11679","title":{"rendered":"Nederlanders raak taalbewus"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nederlandse parlementslid, Jack Biskop, is bekommerd oor die invloed van Engels: &#8220;As jy nie oppas nie, kan dit sommer gebeur dat die Nederlandse taal verlore gaan&#8221;,&nbsp; s\u00ea hy. &#8220;Op straat kan die taal dalk gepraat word, maar Engels kan&nbsp; as amptelike taal geld.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil Biskop nie sien gebeur nie. Daarom maak hy daar &#8216;n punt daarvan om Engelse terme uit te wys, al spot sy kollega&#8217;s met hom. Biskop s\u00ea dat die universiteite soms heel &#8220;onnodig Engels&#8221; praat: &#8220;Die staatssekretaris meen dat in &#8216;n globaliserende w\u00eareld Engels belangriker word. Maar in &#8216;n groot w\u00eareld is Nederlands tog &#8216;n volwaardige taal.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Biskop gaan voort: &#8220;Op die universiteit van Wageningen sit ek weet nie hoeveel nasionaliteite in die klas nie. Dan is dit logies dat die voertaal daar Engels is. Maar ek wil nie dat Nederlands tot &#8216;n soort dialek vervlak nie, &#8216;n taal waarin jy jou nie wetenskaplik kan uitdruk nie. Die studie van bedryfskunde in Nijmegen eis van studente dat hulle eindskripsie in Engels is. Die waarde daarvan is nie vir my duidelik nie. Ek pleit nie vir nostalgie nie, maar wel vir die behoud van ons Nederlandse taal. &#8220;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Biskop is nie alleen nie. Ook VVD-kollegas Ton Elias is besorg oor die Nederlandse taal. &#8220;Ek wil geen taalpolisieman wees, maar voor jy dit weet is een uit elke vyf sinne wat ons uitspreek in Engels.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom help Elias sy kollegas waar nodig reg, al kos dit hom moeite om homself aan sy eie riglyne te hou. As hy vertel oor hoe hy gereeld ingryp as hy die Kamervoorsitter vervang, het hy dit oor &#8216;n <em>running gag<\/em>. &#8220;Nee, dit moet ek nie s\u00ea nie. &#8216;n <em>Gimmick<\/em>. Ook nie. Herhalende grap. Dit is wat ek bedoel.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die herhalende grap is hoe hy onvermoeid Engelse terme vertaal in Nederlands, soos <em>benchmark<\/em>. En selfs Jack Biskop moet hy soms reghelp. &#8220;Die laaste keer weer oor &#8216;n <em>pilot<\/em>. Ek het sy mosie nie aanvaar nie tot daar <em>proefproject<\/em> staan. Ons is &#8216;n Nederlands parlement. Dus praat ons Nederlands&#8221;, s\u00ea Elias.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wou nog s\u00ea <em>pilootproject<\/em>, soos die Vlaminge doen,&#8221; s\u00ea Jack Biskop. Maar ook Vlaams aanvaar Elias nie. &#8220;Dit is proefproject.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Biskop korrigeer ook minister Marja van Bijsterveldt. &#8220;Hulle praat graag van <em>checks and balances<\/em>. Ek het aan haar voorgestel om <em>leisels en tegengewicht<\/em> te gebruik. Maar hulle meen dit is nie heeltemal dieselfde nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elias probeer ook buite die Tweede Kamer soveel moontlik Engels uit te hou. &#8216;n Burger wat kla oor &#8216;n hospitaal wat op &#8216;n aanwysingsbord aangedui word as <em>health center<\/em> kan op Elias se steun reken.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elias en Biskop is albei lede van die Interparlementaire komitee van die Taalunie. PVV-Kamerlid Martin Bosma is voorsitter. Ook vir Bosma l\u00ea Nederlands na aan die hart. Onlangs het hy nog gepleit vir &#8216;n vasgestelde kwota Nederlandstalige musiek op Radio 2. &#8220;Bosma het by die Taalunie my bydrae oor die universiteite in &#8216;n gesprek met die Vlaamse minister van Onderwys opgehaal,&#8221; s\u00ea Biskop. &#8220;Op Vlaamse universiteite word ook steeds meer Engels gepraat.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die heer Elias (VVD):<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is dit eens met alles wat die minister tot nou toe ges\u00ea het, behalwe op &#8216;n punt. Dit is &#8216;n ernstig punt. Ek wil haar dringend vra om nie te praat van <em>out of the box<\/em>-dink nie. Ek gee haar drie alternatiewe : oorspronklike denke, buite die gebaande paaie dink en onorthodox dink. Ons moet in hierdie parlement Nederlands praat.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Waarop die voorsitter antwoord:<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;<em>Hear, hear! O, sorry.<\/em>&#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">(Tweede Kamer 11\/11\/2010)<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nederlandse parlementslid, Jack Biskop, is bekommerd oor die invloed van Engels: &#8220;As jy nie oppas nie, kan dit sommer gebeur dat die Nederlandse taal verlore gaan&#8221;,&nbsp; s\u00ea hy. &#8220;Op straat kan die taal dalk gepraat word, maar Engels kan&nbsp; as amptelike taal geld.&#8221; Dit wil Biskop nie sien gebeur nie. Daarom maak hy daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nederlanders raak taalbewus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11679","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11679\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}