{"id":11673,"date":"2012-01-03T06:26:35","date_gmt":"2012-01-03T06:26:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11673"},"modified":"2012-01-03T06:26:35","modified_gmt":"2012-01-03T06:26:35","slug":"die-gevurkte-tong-van-coca-cola","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11673","title":{"rendered":"Die gevurkte tong van Coca-Cola"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Coca-Cola is die ondersteuner van een van Afrika se mees berugte diktators, Swaziland se koning Mswati III. Di\u00e9 maatskappy word beskuldig deur aktiviste van die skending van menseregte en die plundering van nasionale rykdom.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die multimiljardmaatskappy besit &#8216;n konsentraat-vervaardigingsaanleg in die verarmde koninkryk en dra dus &#8216;n beraamde 40% by tot die land se bruto binnelandse produk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coca-Cola s\u00ea dat Mswati nie enige wins of dividende uit sy Swazilandoperasie, die grootste in Afrika, ontvang nie. Die koning ontvang en misbruik egter belastinggeld wat hy uit Coca-Cola maak, s\u00ea sy kritici.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met &#8216;n fortuin van sowat $100 miljoen, is Mswati aan bewind oor een van die mees ondemokratiese lande in die w\u00eareld, met die meeste mense wat in absolute armoede leef. Politieke partye is verbode en aktiviste word gereeld in hegtenis geneem, opgesluit en gemartel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coca-Cola s\u00ea hulle voldoen aan die &#8220;hoogste etiese standaarde&#8221; en het ten doel om &#8216;n &#8220;uitstaande korporatiewe burger in elke gemeenskap wat ons dien&#8221; te wees. Die maatskappy het Swaziland in 1987 verlaat agv apartheid in Suid-Afrika.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sherree Shereni, woordvoerder vir Coca-Cola, het ges\u00ea: &#8220;Koning Mswati III het nie enige wins of dividende uit TCCC\/Conco Swaziland [Coca-Cola se produksie-aanleg] ontvang nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevra of die koning belastinginkomste van Coca-Cola vir sy persoonlike voordeel gebruik, het Shereni ges\u00ea: &#8220;TCCC, soos enige ander belastingbetaler, bepaal nie waarvoor die belasting wat die regerings van die lande waarin hy sake doen, gebruik word nie. Dit is die statut\u00eare bevoegdheid van die regerings self.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het bygevoeg: &#8220;Coca-Cola is nie betrokke by die politieke agenda van enige land waarin ons sake doen nie.&#8221; Sy het nie kommentaar gelewer oor die maatskappy se politieke besluit om by destyds by anti-apartheidsaktvisme betrokke te raak nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/extrimcams.com.ua\/object\/dostavka-avia-i-sudoxodnimi-liniyami-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Coca-Cola is die ondersteuner van een van Afrika se mees berugte diktators, Swaziland se koning Mswati III. Di\u00e9 maatskappy word beskuldig deur aktiviste van die skending van menseregte en die plundering van nasionale rykdom. Die multimiljardmaatskappy besit &#8216;n konsentraat-vervaardigingsaanleg in die verarmde koninkryk en dra dus &#8216;n beraamde 40% by tot die land se bruto &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11673\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die gevurkte tong van Coca-Cola&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11673","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11673","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11673"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11673\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11673"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11673"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11673"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}