{"id":11630,"date":"2011-12-14T06:27:13","date_gmt":"2011-12-14T06:27:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11630"},"modified":"2011-12-14T06:27:13","modified_gmt":"2011-12-14T06:27:13","slug":"regse-israelis-wil-swartes-uitjaag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11630","title":{"rendered":"Regse Israeli&#8217;s wil swartes uitjaag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Regse Joodse betogers, gelei deur Dr Michael Ben Ari, het in Tel Aviv Sondag &#8216;n oproep gedoen vir die uitsetting van Afrikane en asielsoekers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogers het versamel naby Levinsky Park in die suide van Tel Aviv, &#8216;n gebied wat deur die swart immigrante bewoon word. Die betogers het gedreunsing &#8220;Die mense eis die uitsetting van infiltreerders,&#8221; en &#8220;Ons het gekom om die duisternis te verdryf,&#8221; en &#8220;Tel Aviv is vir Jode, Soedan vir Soedanese&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ben Ari het eerste minister Netanyahu gekritiseer vir die feit dat Afrikane in die land aanbly as hulle eers vastrapplek kry. Hy het ges\u00ea Netanyahu se kabinet is &#8220;die swartste regering ooit in Tel Aviv.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sondag, het die Kabinet &#8216;n plan goedgekeur om &#8216;n bykomende NIS 630 miljoen te spandeer op projekte wat gemik is op die voorkoming van instroming van Afrika-immigrante en ander wat Israel via die Sina\u00ef infiltreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sluit in die bespoediging van konstruksie van &#8216;n grensdraad met Egipte in die komende jaar in en die bou en uitbreiding van detensiesentra om onwettige immigrante te huisves.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nou praat hy [Netanyahu] oor detensiesentra.. Dis te laat detensiesentrums! Waar gaan jy 40 000 mense sit? Jy kan &#8216;n aanhoudingsentrum vir 5000 of 6000 mense bou, dus vergeet maar van &#8216;n detensiesentrum. Net een ding sal werk: ons moet &#8216;n lugredery kry wat hulle bymekaar laat kom en hulle vertel die vakansie is verby!&#8221;s\u00ea Ben Ari.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Skare van swartes en hul Israeliese ondersteuners het in &#8216;n aangrensende gebied van die park byeengekom, geskei deur &#8216;n metaal-hindernisse en polisielede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swartes en hul plaaslike ondersteuners het dreunsing &#8220;Gevangenis &#8211; Nee! Vryheid-Ja!&#8221; in Engels en &#8220;Genoeg met die rassisme,&#8221; en &#8220;Almal van ons saam sonder haat of vrees&#8221; in Hebreeus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ben Ari, wat tans in &#8216;n Wes-Oewernedersetting bly, maar eers in suid-Tel Aviv gewoon het, het die Israeliese teen-betogers fel gekritiseer, en ges\u00ea hulle is vyande van die staat: &#8220;Ek sien hulle daar, di\u00e9 wat in ons land wil vernietig. Ek sien hulle wat &#8216;n verwelkomingstafel voorberei vir die miljoene Afrikane wat oppad is hierheen,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spanning het hoog geloop tussen die nasionalistiese betogers en die Afrikane se ondersteuners, maar het nie ge-eskaleer buite skreewedstryde nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sien &#8216;n video van die betoging <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=7Sv14Kwuk-8&amp;feature=player_embedded\">hier<\/a>.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regse Joodse betogers, gelei deur Dr Michael Ben Ari, het in Tel Aviv Sondag &#8216;n oproep gedoen vir die uitsetting van Afrikane en asielsoekers. Die betogers het versamel naby Levinsky Park in die suide van Tel Aviv, &#8216;n gebied wat deur die swart immigrante bewoon word. Die betogers het gedreunsing &#8220;Die mense eis die uitsetting &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11630\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Regse Israeli&#8217;s wil swartes uitjaag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11630","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11630","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11630"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11630\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11630"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11630"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11630"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}