{"id":1161,"date":"2007-12-05T11:11:36","date_gmt":"2007-12-05T11:11:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1161"},"modified":"2007-12-05T11:11:36","modified_gmt":"2007-12-05T11:11:36","slug":"johan-botha-n-triomf-in-wene","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1161","title":{"rendered":"Johan Botha, &#8216;n triomf in Wene"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Saterdag se premi&egrave;re het wonderlik begin. <\/span>Johan Botha en Nina Stemme het hulleself in die eerste bedryf oortref en is albei tydens die eerste pouse minute lank staande toegejuig.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Daar was egter ook onverwagte drama toe Juha Uusitalo, wat die rol van Wotan gesing het, se stem in die tweede bedryf begin verdwyn het. Hy het al sagter gesing en die gehoor het hom begin uitjou. Voor die begin van die derde bedryf het Holender, direkteur van die Staatsoperahuis, en dirigent Welser-M&ouml;st op die verhoog verskyn en om verskoning gevra. Uusitalo se stemprobleme is aan &rsquo;n slegte verkoue toegeskryf. <\/span>&ldquo;Sangers, dokters &#8211; en ook operadirekteure &#8211; is maar net mense,&rdquo; het Holender verskonend afgesluit.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Die opera het voortgegaan. Intussen is die Duitse sanger, Oskar Hillebrandt, wat besig was om &rsquo;n pizza elders in Wene te eet, inderhaas op sy selfoon gekontak en gevra om vir die stomme Uusitalo in te staan. <\/span>Uusitalo was steeds op die toneel en het gemaak of hy sing, maar in die orkesruimte het Hillebrandt in sy aandpak die res van die aand al die sangwerk gedoen.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Volgens regisseur Bechtolff is die konflikte wat in <em>Der Ring<\/em> uitgebeeld word argetipiese menslike konflikte en dus nie ver verwyderd van ons kontempor&ecirc;re w&ecirc;reld nie. <\/span>&ldquo;Dit is die verhaal van die mensdom: wie is ons, hoe moet ons lewe en waarheen is ons op pad?&rdquo;<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\">Dit is die sesde keer dat die Weense Staatsoperahuis Wagner se hele <em>Ring<\/em> opvoer. <em>Die Walk&uuml;re<\/em> is vir die eerste maal in 1877 daar opgevoer. In 1879 het hulle die siklus afgesluit met die <em>G&ouml;tterd&auml;mmerung<\/em>.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Johan Botha, wat in 1965 in Rustenburg gebore is, het al op die ouderdom van 13 begin sing. Hy het in 1990 vir die eerste keer in die buiteland opgetree en het in Februarie 1996 sy debuut in die Weense Staatsoperahuis gemaak. In Junie 2003 het hy die jongste <em>Kammers&auml;nger<\/em> ooit geword. Hy tree oral in Europa en die VSA op. Hy beskik oor &rsquo;n geweldige repertoire en het al saam met die beroemdste dirigente in die w&ecirc;reld opgetree.<\/span><\/p>\n<p>  <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.perfekta.ru\">\u0441\u043c\u0435\u0441\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.vlast.ua\/prokuratura-nachala-rassledovat-rekonstruktsiyu-pamyatnika-arhitektury-v-tsentre-harkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/johanbotha.JPG\" width=\"185\" height=\"278\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Johan Botha<\/div>\n<\/div>\n<p>Die Weense Staatsopera het pas begin met &rsquo;n grootse poging om Richard Wagner se <em>Der Ring des<\/em> <em>Nibelungen<\/em> oor &rsquo;n periode van twee jaar op te voer. Die premi&egrave;re van <em>Die Walk&uuml;re<\/em> het die afgelope naweek plaasgevind. &nbsp;Nog selde was daar soveel spanning en afwagting voor die premi&egrave;re van &rsquo;n opera opvoering. Franz Welser-M&ouml;st was die dirigent en Sven-Eric Bechtolf verantwoordelik vir die regie. Johan Botha, wat die hoofrol van Siegfried gesing het, is Saterdagaand staande toegejuig. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-family: Arial\">Kanselier Gusenbauer en die Weense elite het almal Saterdag se opvoering bygewoon. <em>Der Ring des<\/em> <em>Nibelungen<\/em> is een van die grootste uitdagings wat &rsquo;n operahuis kan onderneem. Nina Stemme (Sieglinde), Eva Johansson (Br&uuml;nnhilde) en Juha Uusitalo (Wotan) het saam met Botha gesing.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[1109,162,1108,21089],"class_list":["post-1161","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-n-triomf-in-wene","tag-internasionale-nuus","tag-johan-botha","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1161"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1161\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1161"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1161"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}