{"id":11601,"date":"2011-12-08T05:43:21","date_gmt":"2011-12-08T05:43:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11601"},"modified":"2011-12-08T05:43:21","modified_gmt":"2011-12-08T05:43:21","slug":"boere-moet-grond-gee-vir-anc-fees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11601","title":{"rendered":"Boere moet grond gee vir ANC-fees"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC het boere en ander inwoners van Bloemfontein versoek om grond beskikbaar te stel vir tentdorpe sodat gaste daar kan bly vir die ANC-eeufees in die stad, berig die Volksblad.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Talle tentdorpe sal nodig wees en op oop stukke grond in en om die stad opgerig word vir die nagenoeg 100 000 mense wat dit volgende maand sal bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thabo Manyoni, die Mangaung-metro-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester en ondervoorsitter van die ANC in die Vrystaat, het in &#8216;n eksklusiewe onderhoud met Volksblad di\u00e9 versoek gerig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea hy is nie bekommerd oor die aantal mense wat na die Rosestad gaan kom nie. Hy weet ook nie hoeveel sal opdaag nie. Sanitasiegeriewe vir die gaste op boere se grond, is nog nie gere\u00ebl nie. Die ANC-kader kon ook nie antwoorde gee oor hoe dit opgelos sal word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Taakspanne moet nog &#8216;n ondersoek na die sanitasie asook water- en elektrisiteitsvoorsiening van Bloemfontein doen. Dit is nie seker of die stad die nodige dienste sal kan lewer nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Manyoni het erken daar nog heelwat re\u00eblings getref moet word v\u00f3\u00f3r die toestroming.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die Volksblad ges\u00ea hulle soek nog markies- en ander tente. &#8220;Boere se goedgunstigheid word gevra om kampeergrond beskikbaar te stel,&#8221; het hy versoek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onthaallokaal vir die gala-geleentheid op 7 Januarie waar die staatshoof, pres. Jacob Zuma, en die meer as 40 staatshoofde, van onder meer Rusland, Skandinawi\u00eb, Swede en Afrika-state, byeen sal wees, is ook nog nie gere\u00ebl nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Manyoni glo die eeufeesvierings in Bloemfontein sal die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi oortref.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het boere en ander inwoners van Bloemfontein versoek om grond beskikbaar te stel vir tentdorpe sodat gaste daar kan bly vir die ANC-eeufees in die stad, berig die Volksblad. Talle tentdorpe sal nodig wees en op oop stukke grond in en om die stad opgerig word vir die nagenoeg 100 000 mense wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11601\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boere moet grond gee vir ANC-fees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11601","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11601","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11601"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11601\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11601"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11601"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11601"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}