{"id":116,"date":"2007-02-11T06:10:53","date_gmt":"2007-02-11T06:10:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=116"},"modified":"2007-02-11T06:10:53","modified_gmt":"2007-02-11T06:10:53","slug":"waarom-nog-hoegenaamd-in-afrikaans-skryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=116","title":{"rendered":"Waarom nog hoegenaamd in Afrikaans skryf?"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Geagte prof. Wasserman,<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Toevallig sien ek u bydrae oor die De la Rey-kwessie in vandag se By raak toe ek op Die Burger se webwerf kuier.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Duidelik koester u &rsquo;n besondere haat en minagting vir die Afrikaner. Toe ek u eposadres opkyk, bemerk ek dat 99% van u eie publikasies in Engels is. Die vraag wat onmiddellik by my opgekom het, is: waarom skryf u hoegenaamd nog artikels in Afrikaans wat deur ons agterlike mense gelees moet word? Of beskou u dit as u spesiale voorreg om ons in Afrikaanse koerante te mag beledig?<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Waarom vind u dit nog nodig om die Afrikaner se patriotiese sin belaglik te maak as ons in elk geval &rsquo;n vorm van etniese uitwissing in die gesig staar? Net vandeesweek was ek en Steve Hofmeyr, vergesel van Joost van der Westhuizen, op Randfontein by &rsquo;n byeenkoms teen die moordenaars van Danielle Esterhuizen, &rsquo;n vyfjarige Afrikanermeisie. Sy is tussen die o&euml; geskiet deur mnre. David Nqomane (31) en Tsakane Sithole (25). U kan gerus wees dat u baie bondgenote het in die volksmoord of kultuurmoord wat daar tans op ons uitgevoer word. Ermelo-ho&euml;rskool is die laaste Afrikaanse ho&euml;rskool in&nbsp; die Oos-Transvaal, in sogenaamde Mpumalanga, en sowel die hoofregter en die minister van onderwys het nou ingegryp om te sorg dat die skool sy taalmedium s&aacute;l verander, ongeag &rsquo;n vorige hofuitspraak deur regter Bill Prinsloo, sekerlik &rsquo;n regter vanuit die verkeerde groep en dus verdag.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Deel van die Engelse koloniale tradisie was die lae dunk en veragting waarmee alles wat Afrikaans is, beje&euml;n is. The Star het in die 1920&#8217;s ope briewe soos u s&rsquo;n geplaas, maar kennelik meen u dat so &rsquo;n diskoers vandag in Afrikaans in die By of Die Burger besonder byderwets aandoen. Ten minste het die Boerehaters aan Engelse kant nog humor aan die dag gel&ecirc;, maar u poging tot satire is humorloos en laf.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">U skuld dit aan uself om uit u pos aan Stellenbosch te bedank en eerder aan &rsquo;n Engelse universiteit of in &rsquo;n ander land as lid van &rsquo;n ander volk, hetsy die Amerikaanse, die Britse, die Australiese, die Kanadese, waarvoor u veel groter agting en bewondering koester, u polities korrekte dweepsug uit te leef.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Koos Kombuis het uit die Afrikanervolk bedank.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Al is u so &rsquo;n groot na-aper, hoef u hom nie hierin na te volg nie. U hoef maar net te dros, verkieslik uit die land uit. Ek verseker u dat niemand u teenwoordigheid sal vermis nie. Wat die Afrikaanse kultuur betref, verteenwoordig u, om nou vir Breyten Breytenbach aan te haal, &rsquo;n gat in die lug.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino online slots free play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><em><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Wassermansw.JPG\" width=\"84\" height=\"113\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Wasserman<\/div>\n<\/div>\n<p>&#8216;n Mede-professor in die joernalistiekdepartement van die Stellenbosse Universiteit, Hermann Wasserman, het onlangs luisteraars na Bok van Blerk se liedjie, &quot;De la Rey&quot; as &quot;behorende tot die museum&quot; beskryf in sy <\/em><a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.dieburger.com\/Stories\/Features\/By\/13.0.2073802636.aspx\">Ope brief aan Koos de la Rey<\/a>.<em> Dan Roodt rig op sy beurt &#8216;n ope brief aan die PK professor met sy veldtog teen Afrikaners.<\/em> <\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[154,21092,270],"class_list":["post-116","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-dan-roodt","tag-rubrieke","tag-waarom-nog-hoegenaamd-in-afrikaans-skryf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=116"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/116\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}