{"id":11578,"date":"2011-12-02T07:00:09","date_gmt":"2011-12-02T07:00:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11578"},"modified":"2011-12-02T07:00:09","modified_gmt":"2011-12-02T07:00:09","slug":"moslembroederskap-wen-loshande-in-egipte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11578","title":{"rendered":"Moslembroederskap wen loshande in Egipte"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Regters wat toesig hou oor die stemming in Egipte se parlement\u00eare verkiesings s\u00ea Islamitiese partye het &#8216;n meerderheid van die betwiste setels in die eerste ronde gewen. Die regters het gepraat op voorwaarde van anonimiteit omdat die amptelike uitslae eers later verwag word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle s\u00ea die Moslem-broederskap het 45 persent van die setels ingepalm. Die liberale Egiptiese blokkoalisie en die ultra-fundamentalistiese Nour-party sal meeding om die tweede plek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saam sal Islamitiese partye na verwagting &#8216;n meerderheid van die parlement\u00eare setels beheer in Maart. Hierdie week se stemmery was die eerste van ses van parlement\u00eare verkiesings wat tot dan sal duur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voortgesette sukses deur Islamiete sal aan die regering en grondwet &#8216;n bepalende Islamistiese karakter verleen. Dit kan daartoe lei dat Ka\u00efro wegbeweeg van die Weste en in die rigting van Iran kantel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal ook die invloed van Ka\u00efro se opsigterjunta, wat het gepoog om die Moebarak-era se status quo te handhaaf en die Amerikaanse buitelandse hulpdollars te bestendig &#8211; wat miljarde per jaar beloop &#8211; breek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders meen ook die 1979-Egipte-Israel-Vredesverdrag, wat die Sina\u00ef-skiereiland in &#8216;n strategiese buffersone omskep het, kan nietig verklaar word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Moslem-broederskap, wat uit die giftige anti-Israelse Hamas gebore is, kan ook poog om Gasa verder te destabiliseer. Indien Hamas slaag in die toekomstige Palestynse verkiesings, sal hulle ook &#8216;n vastrapplek in Judea en in Samaria verkry.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regters wat toesig hou oor die stemming in Egipte se parlement\u00eare verkiesings s\u00ea Islamitiese partye het &#8216;n meerderheid van die betwiste setels in die eerste ronde gewen. Die regters het gepraat op voorwaarde van anonimiteit omdat die amptelike uitslae eers later verwag word. Hulle s\u00ea die Moslem-broederskap het 45 persent van die setels ingepalm. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11578\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moslembroederskap wen loshande in Egipte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11578","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11578","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11578"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11578\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11578"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11578"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11578"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}