{"id":11559,"date":"2011-11-29T05:00:23","date_gmt":"2011-11-29T05:00:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11559"},"modified":"2011-11-29T05:00:23","modified_gmt":"2011-11-29T05:00:23","slug":"anc-lede-tot-beleid-verbind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11559","title":{"rendered":"ANC-lede tot beleid verbind"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het saamgestem dat mense wat vrywillig by die party aansluit, tot die beleide van die party verbind word, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mantashe het verwys na die twee ANC-LP&#8217;s wat nie verlede week vir die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting gestem het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Prof. Ben Turok en me. Gloria Borman, ANC-LP&#8217;s, wou nie die Wetsontwerp oor die Beskerming van Staatsinligting ondersteun nie. Turok het die raadsaal minute voor die stemmery verlaat. Borman het gekies om buite stemming te bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albei lede is wit. Dr. Mathole Mo\u00adtshe\u00adkga, ANC-hoofsweep, het bevestig dat hulle &#8216;n streng opdrag om in die nasionale vergadering vir die wetsontwerp te stem verontagsaam het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is grade van sanksies, maar in di\u00e9 stadium het hulle nog nie &#8216;n re\u00ebl oortree nie. Die ondersoek sal aandui of daar &#8216;n skending was en dan sal dit na die regte struktuur verwys word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het hier te make met ons gedragskode in die koukus wat oortree is, nie &#8216;n ondersoek ingevolge artikel 25 van die ANC se grondwet nie,&#8221; het Motshekga ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het Praag verneem dat lede van drukgroepe verlede week toegang tot die openbare gallery van die Parlement geweier is met die verskoning dat die gallery &#8220;vol&#8221; is. Dit het later geblyk dat daar nog oorgenoeg plek was.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het saamgestem dat mense wat vrywillig by die party aansluit, tot die beleide van die party verbind word, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, ges\u00ea. Mantashe het verwys na die twee ANC-LP&#8217;s wat nie verlede week vir die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting gestem het nie. Prof. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11559\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-lede tot beleid verbind&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11559","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11559","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11559"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11559\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11559"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11559"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11559"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}