{"id":11547,"date":"2011-11-25T21:07:35","date_gmt":"2011-11-25T21:07:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11547"},"modified":"2011-11-25T21:07:35","modified_gmt":"2011-11-25T21:07:35","slug":"interessantheid-oor-swart-dinsdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11547","title":{"rendered":"Interessantheid oor Swart Dinsdag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Wat het julle verwag? Die skrif was aan die muur van meet af aan; het julle nie gesien wat ten noorde van ons gebeur het nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die interessantheid kom daarby in dat van die blinkogeges hierdie  muilband vergelyk met die inperking van sekere publikasies deur die  vorige regering. Dit is nie so nie \u2013 die vorige regering het publikasies  verbied omdat hulle leuens die w\u00eareld ingestuur het waar die huidige  wet probeer verhoed dat die waarheid die w\u00eareld ingestuur word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oukei, hier en daar wou die vorige regering dalk iets verdoesel maar  daar is so \u2019n ding soos \u2019n skaalverskil. Die korrupsie, misdaad en  verval deesdae skrei ten hemele en, by gebrek aan die vermo\u00eb om dit te  bekamp, word dit maar weggesteek. By van die wat so hoog opgee oor  vryheid van spraak slaak heimlik \u2019n sug van verligting; dit sal hulle  die moeite spaar om (gewaande) ou koeie uit die sloot te grawe.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/podrobnosti.ua\/2017855-prokuror-harkova-uvolilsja-po-sobstvennomu-zhelaniju.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat het julle verwag? Die skrif was aan die muur van meet af aan; het julle nie gesien wat ten noorde van ons gebeur het nie? Die interessantheid kom daarby in dat van die blinkogeges hierdie muilband vergelyk met die inperking van sekere publikasies deur die vorige regering. Dit is nie so nie \u2013 die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11547\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Interessantheid oor Swart Dinsdag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11547","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11547","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11547"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11547\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11547"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11547"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11547"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}